6SLR Dies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

6SLR Dies

Post by geelslang »

Soos die opskrif lees.

Ek is op soek na 6SLR dies. Sizer en seater.

Stuur asb. 'n WatsApp as iemand het of weet waar ek kan kry.

066 twee64 twee nege 11

Groete
Ernst
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6SLR Dies

Post by Hansieslim »

Kontak Nezar Engineering
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Post Reply