Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagsê.
Ons het weer 'n klompie van hierdie fantastiese scope levels te koop.
Hulle kos R2630 elk, en kom met 'n stel 30mm reducers. So jy kan hul op beide 34mm en 30mm teleskope gebruik.
Daar is modelle vir regshandige- en linkshandige skuts, so bevestig asb hoe om jy skiet sodat ons die korrekte een kan verskaf asb.