Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Kliënt van my geweersmid het sy Howa opgeblaas en die slot verwoes. Dalk is daar ‘n Howa daarbuite wat se loop klaar is. Help asseblief. Dankie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Hoe het dit gebeur?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Vermoed herlaai fout. Druk was duidelik BAIE hoog. Die man is baie gelukkig. Wys net hoe sterk daai Howa aksies is.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Laat my dink aan die gesegde wat ek erens op die forum raak gelees het:
You get old reloaders and you get bold reloaders but you dont get old & bold reloaders...
You get old reloaders and you get bold reloaders but you dont get old & bold reloaders...
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
As jy net n slot kort kan dit nie so erg wees nie.
Die een was nie so gelukkig nie
Die een was nie so gelukkig nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Weet jul dalk wat die oorsaak was van die 2 failures? Wat anders kan dit wees as n obstruksie in die loop of verkeerde kruit soos pistoolkruit?Toyrsi wrote: Wed Feb 28, 2024 2:28 pm As jy net n slot kort kan dit nie so erg wees nie.
Die een was nie so gelukkig nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Daai foto van Toyrsi was nie n opstruksie nie. Daai was n wille pop toe die knoppie gedruk was
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Capt Yoda is reg.
Man het Varget gelaai inplaas van Retumbo.
Man het Varget gelaai inplaas van Retumbo.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Blikkies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Ja daai is nogal n ernstige fout! Hoe het die skut daarvan af gekom?
Ander vraag, wat dink jul is die sterker fabriksaksies? Hoe vergelyk Tikka en Howa met die res soos Savage, Remington, etc?
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Skut was baie gelukkig gewees.
Nie erg beseer nie maar sal dit nooit vergeet nie.
Howa aksies is baie sterk maar soos alles is daar n limiet wat enige aksie kan hanteer.
Nie erg beseer nie maar sal dit nooit vergeet nie.
Howa aksies is baie sterk maar soos alles is daar n limiet wat enige aksie kan hanteer.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
As ek reg onthou word alle Europese fabrikate teen óf 115% of 120% gedruktoets. Elke geweer. Ek verstaan in Amerika is dit anders.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Weatherby mark5 lyk sterk
Erens gelees dat rem700 ook nie kruppel is
Erens gelees dat rem700 ook nie kruppel is
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Jis so iets sal 'n man mos 'n ernstige flinch aanleer...bly om te hoor die man is oraait !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Ek dink die norm vir proef is 10% bo maks SAAMI spec.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Slot of dan aksie vir Howa kort aksie.
Verbeel my ek het iewers gelees van 130%