6 Creedmoor Savage GRS10

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

6 Creedmoor Savage GRS10

Post by Stefan Fourie »

Môre lede.
Is hier dalk lede wat dieselfde geweer het en al 'n goeie lading gekry het?
Het my geweer verlede week gekry en al punte wat ek plaaslik kon kry is Sierre HPBT 105 grein, skiet S365 kruit.
Het hierdie al vir iemand gewerk?
Indien nie, wat is sy "sweetspot"

Ek wil baie graag 108gr Bergers skiet, maar kry nêrens in Namibië punte nie. Ek sien hulle maak 105gr en tot 115gr VLD, is dit dalk in SA beskikbaar?
Enige raad, moets en moenies sal waardeer word.

Dankie
Post Reply