Hi almal,
Ek het 100de bisley medaljes van my pa.
Wat maak ek daarmee? Ek voel bietjie jammer om dit vir scrap metal te verkoop.
Ek het reeds die van waarde en betekenis eenkant.
Daar is net te veel. Is daar iemand wat die goed koop of dalk n plek waar ek dit kan skenk?
Dankie
Medaljes - hoe gemaak
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Medaljes - hoe gemaak
Oorweeg om dit te skenk aan die SA Bisley Unie, kyk op hulle webtuiste vir kontak besonderhede.
Die SABU voorsitter is toevallig ook voorsitter van Wonderboom Bisleyklub, waar jou oorlede pa lid was.
Die SABU voorsitter is toevallig ook voorsitter van Wonderboom Bisleyklub, waar jou oorlede pa lid was.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Medaljes - hoe gemaak
Anders is daar dalk n versamelaar wat belang stel?
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Medaljes - hoe gemaak
Ek was self ook n lid daar, hehe. Goeie tye op ou Kaalplaas skietbaan gewees.swc-tr wrote: Mon Feb 19, 2024 12:37 pm Oorweeg om dit te skenk aan die SA Bisley Unie, kyk op hulle webtuiste vir kontak besonderhede.
Die SABU voorsitter is toevallig ook voorsitter van Wonderboom Bisleyklub, waar jou oorlede pa lid was.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Medaljes - hoe gemaak
Maak 'n tafel? Pak hulle almal plat op 'n mooi houtblad en maak hulle toe met epoxy. Sal 'n nice tafel wees vir die hobby/reloading kamer.