ek soek n ratkas

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

ek soek n ratkas

Post by blaser »

700r4 ratkas dis n auto box
die ratkas is baie skaars as iemand dalk weer waar een is
besig om 1957 studebaker te ombou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
B Five
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am

Re: ek soek n ratkas

Post by B Five »

Jis, dit is mooi.
Die 51 Ford F was self stunning.


Sorry, ek kan jou nie help nie
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: ek soek n ratkas

Post by Ds J »

Probeer Vredefort Scrapyard :
0569310017 of 0824947793

Dis blykbaar een van die grootstes is SA; dalk kan hulle help.
Post Reply