More Manne
Ek is opsoek na 'n borescope, ek sien die internet is vol van die goed. Laat weet my asb as jy 'ntweede hande een het. Of as jy 'n voorstel het van 'n goeie nuwe een wat werk.
Groetnis!
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Gesoek - Borescope
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Gesoek - Borescope
Praat met Geno, hy sal jou kan help.
Hy is net nou besig om te trek, so kontak hom gerus.
Hy is net nou besig om te trek, so kontak hom gerus.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gesoek - Borescope
PietVis, whatsapp my gerus. Ek kan jou help.
0825354100
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
