Mense, help bietjie hier asb en se vir my wat dink julle van die resultate:
QL Data:
270 Win, H2O = 70gr, Case Length = 64.31, Catridge Length = 87.72, DegC = 15, Barrel Length = 22
Burning Rate Factor = 0.5060, Kruit = S365 tyd geskiet tussen 07:00 en 09:00, punt = 140gr Nosler Accubond 27140
Groep 1 = Skoot 1&2 = 51.5gr 2856fps, 2845fps Gem = 2855fps, SL = 55.44 Spread = 20
Groep 2 = Skoot3&4 = 52.0gr 2881fps, 2894fps Gem = 2888fps, SL = 55.53 Spread = 13
Groep 3 = Skoot5&6 = 52.5gr 2907fps, 2931fps Gem = 2919fps, SL = 55.60 Spread = 24
Groep 4 = Skoot7&8 = 53.0gr 2930fps, 2953fps Gem = 2942fps, SL = 55.50 Spread = 23
As ek dan die bogenoemde data kalibreer in QL dan voorspel hy die fps baie naby aan my eerste skote se fps. 51.8gr moet dan dus 2879fps gee wat 1.126ms Node slaan, korrek? As ek QL gebruik voor ek hom stel, dan gee hy 2914fps as node aan, dus na die kalibrasie het die spoed af gekom.
My vraag is nou, as mens kyk na die data, dan moet my Node so tussen 51.5gr en 52.0gr le, korrek? As ek nou kyk na die teiken, dan le Groep 1&3 en Groep 2&4 by mekaar, ek sou dink groep 1&2 moet baie naby aan mekaar le omdat die node tussen hulle 2 le, of is ek vekeerd?
Ek gaan nou die teiken upload
Dankie almal,
Piet
Lading uitwerk met QL hulp asb
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Lading uitwerk met QL hulp asb
Last edited by pietjacobs on Sun Sep 11, 2011 6:52 pm, edited 1 time in total.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Lading uitwerk met QL hulp asb
[img width=380 height=480]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... s/0004.jpg[/img]
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lading uitwerk met QL hulp asb
Sjoe maar jy wil die dinge nou half te tegnies maak maar om jou te antwoord
Met 22" loop is die node 1.127 so ja 1.126 is basies perfek. As jy nou QL gekalibreer het en die spoed wat jy dan kry om daai barrel tme slaan van 1.127 is dit wat jy dan chase so ek sou s? laai die 51.8gr en begin met die TPL speel. Jy behoort baie vinnig baie styf te skiet.
Maar skiet grope van 4of 5 met wag van 2 minute tussen elke skoot

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Lading uitwerk met QL hulp asb
Thx Dok, so my QL doen ek darem reg 
Die is eintlik 'n ou fout wat ek en 'n vriend weer bietjie na begin kyk het. Dit lyk vir my of my geweer as ek skiet, die skoot vinniger is as die vorige skoot. Ek wag langer as 2min tuessen skote ja. Nou ek het 'n probleem gehad mos waar ek nie 6 skote bymekaar kon kry nie, soos teiken hier onder. So die toets was eintlik om te sien of ek op die node is en is die node so dat ek wel 0.3gr die kant of daai kant toe kan gaan terwyl ek wel nog goeie groepe skiet.
Ek weet vir jag is dit reg so, so ek kla nie en het so gejag baie sukssesvol die jaar, maar ek wonder maar net of die nie dalk kan wees hoekom ander ouens ook so kla oor "Flyers", kan dit? Want sodra ek 30fps gain, dan is ek in die ander groep, wat dan hoer skiet as die vorige groep, en 30fps is eintlik maar niks of hoe.
Nou moet ek seker ook die topic se naam verander
Groete almal,