Dag manne
My .22 Brno gee my so effe van n hoofpyn. Ek sukkel gereeld met doppies wat in die kamer agterbly nadat ek die slot terug trek. My aanvanklike vermoede was dat die kloutjies stomp gewerk is en hul nie meer mooi die rand van die doppie haak nie. Die geweer is na n geweersmit toe en die man het my laat weet dat die slot en kamer net baie vuil was en n deeglike skoonmaak die probleem opgelos het. Ek dink nie ek het 50 skote geskiet nie voordat die probleem weer sy kop uitgesteek het nie.
Met ons laaste takskiet kon ek n ander .22 se slot met myne vergelyk en daar was n duidelike veskil tussen die spanning op die kloutjies tussen die twee slotte. My gevolgtrekking is dus dat ek n ander extractor spring moet kry. Mens kan seker die bestaande een probeer buig maar ek sal verkies om eerder n nuwe veer in die hande te kry voordat ek aan die bestaande veer karring.
Weet iemand miskien by wie mens kan aanklop vir so extractor spring? Al my soeke op die internet by plaaslike verskaffers het onsuksesvol geindig.
Groete
Ruan
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
.22 Brno Extractor spring
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
.22 Brno Extractor spring
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: .22 Brno Extractor spring
Maak net seker dat die kloue regom in die slot is.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: .22 Brno Extractor spring
Middag Diesel Dog
Ek gaan daai vanand net dubbel seker maak.
Iemand het my na Formalito toe verwys en ek kon by hulle die parte bestel.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Ek gaan daai vanand net dubbel seker maak.
Iemand het my na Formalito toe verwys en ek kon by hulle die parte bestel.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk