Goie dag almal.
Het iemand al met die maatskappy tedoen gehad? N vriend van my het sy wapens daar gestoor terwyl hy aansoek doen vir n lesensie en uitvoer permit na Engeland, na twee jaar het hy dit gekry en sukkel nou so bietjie om dit uitgevoer te kry vanaf Blu Logistics, alle nodige dokumente is gestuur maar hy wil he dat die klient die oorspronklikke lisensie kaartjie vir hom in SA moet stuur, sal n beedigde kopie nie voldoende wees nie. As julle al met hulle gedeel het en nie n goeie ervaring gehad het nie sal julle asb deel op PM of hier. Ek het al probeer skakel maar kry nie antwoord so wil hulle n regverdige kaans gee om sake reg te stel.
Groete
Vossie
Blu Logistics??
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Blu Logistics??
Ek het hulle al gebruik vir binnelandse vervoer en goeie diens gekry. Hulle is stadiger as RAM.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Blu Logistics??
Ek het hulle 2 maal gebruik en het bitter slegte diens gekry.
Wil nie onnodig iemand sleg se nie, stuur gerus n pm as iemand meer inligting wil he.
Groete Ben
Wil nie onnodig iemand sleg se nie, stuur gerus n pm as iemand meer inligting wil he.
Groete Ben
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Blu Logistics??
Dit het hulle amper 5 jaar gevat om 'n .500 NE dubbel hier na Oz toe uit te voer van Suid-Afrika af. Die een verskoning en belofte na die ander. Toe my kennis op my voorstel die wapen na 'n ander handelaar/uitvoerder toe verskuif, het die geweer vier maande later hier aangeland.
Ek weet van nog sulke insidente met dieselfde maatskappy.
Hulle is om vermy te word.
Ek weet van nog sulke insidente met dieselfde maatskappy.
Hulle is om vermy te word.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Blu Logistics??
Dankie Meneere.
My vriend in UK ondervind dieselfde probleme met kommunikasie ens.
Groete
My vriend in UK ondervind dieselfde probleme met kommunikasie ens.
Groete