More ek is opsoek na vleis jag vir Fallow voor die RUT begin en die vleis onsmaaklik raak.
Enige area solank dit nie verder as 400km buite PTA is nie.
Verkieslik vir ramme wat slegte nie trofees is nie.
Dankie julle.
Fallow Deer Jag nie Gauteng en 400km radius
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Fallow Deer Jag nie Gauteng en 400km radius
Probeer Abrie Arlow. Ek weet hyt goeie kontakte met ramme.