As jy punte trek, moet jy weer size?
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
As jy punte trek, moet jy weer size?
Middag almal,
Vinnige vraag, as ek punte trek, moet ek weer die dop size of nescksize of kan mens maar net weer kruit gooi?
Thx
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Dit is beter om weer te size nadat jy koele gepluk het. Want die spanning op die nuut geseate koeels sal minder wees as met jou uitgewerkte load so jou spoed gaan afneem.
Ook het ek gesien as jy nie weer size nie is die runout meer

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Dok
Nog 'n vragie aangaande die topic...
Ek het so 12 odd 22-250 patrone gekry by 'n vriend net omdat ek graag die doppe wil he. My geweer het maar nog net die paar loop inbreuk skote deur hom, so die kamer is nog baie tight. Die patrone is dalk genecksize want wil nie in my kamer pas nie. Kan ek maar die punte uitkap en die lewendige slagdoppies uitdruk sodat ek die doppe kan fullsize?
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Gooi water in die doppe en maak die slagdoppies onskadelik - 5 minute behoort die ding te doen
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Ponkie
Haal net die decapping pin uit
Haal net die decapping pin uit
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Net soos 222 s? ander soos Beyers voorstel as jou decapping pin nie kan los niePonkie wrote: Dok
Nog 'n vragie aangaande die topic...
Ek het so 12 odd 22-250 patrone gekry by 'n vriend net omdat ek graag die doppe wil he. My geweer het maar nog net die paar loop inbreuk skote deur hom, so die kamer is nog baie tight. Die patrone is dalk genecksize want wil nie in my kamer pas nie. Kan ek maar die punte uitkap en die lewendige slagdoppies uitdruk sodat ek die doppe kan fullsize?
Groetnis
Ponkie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Dankie manne!
Ek het die pen uitgehaal en hulle toe gesize.
Groetnis
Ponkie
Ek het die pen uitgehaal en hulle toe gesize.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Ponkie
Watter die set gebruik jy??
Groetnis
Watter die set gebruik jy??
Groetnis
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Ek het dieslefde gedoen, ook die pen uitgehaal en weer gesize.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
As jy die pennetjie kan uithaal en die expander ball inlos dan is dit die beste.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Dit is ook wat ek gewoonlik doenBeyers wrote: As jy die pennetjie kan uithaal en die expander ball inlos dan is dit die beste.
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: As jy punte trek, moet jy weer size?
Ek doen dit ook - AS ek WEET watter soort primer dit is. Primers is mos nie dieselfde vir die soorte kruit nie...Beyers wrote: As jy die pennetjie kan uithaal en die expander ball inlos dan is dit die beste.
Mooiloop!