
Ludwig se Pou.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Ludwig se Pou.
Daar was 'n hele klomp hier in die Koue Bokkeveld so paar maande gelede. Ek het hulle nie voorheen hier gesien nie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Ludwig se Pou.
Mooi foto Thinus. Op die plaas waartoe ek toegang het in die Klein-Karoo (tussen Riversdal en Ladismith) was daar in 2023 vreeslik baie van die Ludwigse poue. Hulle het vir 'n goeie vier maande of langer daar gebly vanaf die herfs en regdeur die winter.
Mooi loop
Mooi loop
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Ludwig se Pou.
Dankie, Koos. In ons omgewing het hulle getalle die afgelope 10 jaar baie toegeneem.