Ginex Large Rifle Magnum Primers

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Jonathan 6.5
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Dec 31, 2017 4:02 pm

Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by Jonathan 6.5 »

Goeie Dag

Het iemand enage ervaring met die Ginex LRM primers.

Ek het tans cci250’s maar die getalle hardloop laag.
Ginex ( R1,2) is omtrent al wat beskikbaar is.

Is hier iemand wat die primers al gebruik het en hoe was jou ervaring?
Is dit goed genoeg vir jag 300m?
Gonge/ongediertes 800m?

Basies die vraag is , sal dit werk of bly weg en betaal die R3,7 per primer vir Winchester die ander opsie.

Dankie
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by Philip J »

Vir wat dit werd is, ek het al n klompie van hulle Small Rifle Primers gebruik en ek het nog nie probleme gehad daarmee nie.
Groetnis
Philip
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by LUAN »

As hy klap dan werk hy mos. Op die stadium moet jy vat wat jy kry. Hulle small pistol primers het vir my ook gewerk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by Fanta300 »

Hulle werk goed!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by OosKaapJagter »

Ek kan ook goed praat van hulle large pistol primers.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by Armand Steenkamp »

Werk baie goed. Kan kan koop
User avatar
Jonathan 6.5
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Dec 31, 2017 4:02 pm

Re: Ginex Large Rifle Magnum Primers

Post by Jonathan 6.5 »

Baie dankie vir al die terugvoer!
Post Reply