223 geweer

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

223 geweer

Post by Sarelss »

Goeie more,

Ek is op soek na n 223 geweer. Nie n AR nie.

Ek kan n Howa 1500 kry maar sy kolf is heel swaar. Verkies n ligter geweer.
Of dalk n Howa kolf wat lig is. Ek hou van hout maar is gemaklik met enige kof vir die 223.

Baie dankie
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: 223 geweer

Post by Sarelss »

Goeie more,

ek het reggekom dankie
Mooi dag vir almal.
Post Reply