Leë Somchem Blikke

Post Reply
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Leë Somchem Blikke

Post by Louisdewet »

Het iemand ‘n doel vir hulle? Daar is geskryf op van hulle. Gratis vir wie ookal belangstel anders gaan hulle more in die recycling lorrie. Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Wielie Waps »

Ek gebruik myne vir citronella kerse.
Werk baie lekker
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Giepie »

Ek het dit vroeër as teikens gebruik.

Die sitroenella kerse, maak jy self of is dit net om dit in te sit, of is die die met die olie?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Wielie Waps »

Ek maak n gaatjie in die prop en druk die lont deur.
Maak hom vol met die olie.
Spuit hom sommer matt black.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Toxxyc »

Wielie Waps wrote: Sun Jan 07, 2024 8:03 pm Ek maak n gaatjie in die prop en druk die lont deur.
Maak hom vol met die olie.
Spuit hom sommer matt black.
Maggies dis nou slim!
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Andre308 »

Brand die S321 blikke se lamp vlam beter as die van S385

Of brand die S385 lamp se vlam langer as die van die ander kruit?

Ek vra namens n vriend wat n lekker opsit kers wil maak.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Wielie Waps »

Ek het die node op al die blikke gekry op 90% vulling
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Ockert1992 »

Andre308 wrote: Mon Jan 08, 2024 4:15 pm Brand die S321 blikke se lamp vlam beter as die van S385

Of brand die S385 lamp se vlam langer as die van die ander kruit?

Ek vra namens n vriend wat n lekker opsit kers wil maak.
Andre, jou vriend gaan hom darem seker nie gebruik om te lees nie?? ;D ;)
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Fano »

Ek gebruik myne vir braaisout. Maak hom so half vol met jou sout mengsel en punch 'n paar gaatjies in die binne prop. Werk goed en altyd 'n lekker conversation starter.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Leë Somchem Blikke

Post by Alwin »

Andre308 wrote: Mon Jan 08, 2024 4:15 pm Brand die S321 blikke se lamp vlam beter as die van S385

Of brand die S385 lamp se vlam langer as die van die ander kruit?

Ek vra namens n vriend wat n lekker opsit kers wil maak.
Sê vir jou vriend hy moet die kruit eers uithaal...
Post Reply