Is daar iemand in Kathu wat na n teleskoop vir my kan gaan kyk ?
Rudi
Iemand in Kathu
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1839
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Iemand in Kathu
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Iemand in Kathu
Wees net versigtig, Rudi - daar is 'n man wat sê hy bly in Kathu wat vrek skelm is
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1839
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Iemand in Kathu
Dankie.
Het die man gebel en die teleskoop is klaar verkoop.
Het die man gebel en die teleskoop is klaar verkoop.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Iemand in Kathu
Sorry Rudi. Sien nou eers jou boodskap. Sou kon help.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
