EV's - Elektriese Voertuie
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Eish...

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
As die Oranje man volgende jaar weer in die groot stoel is 11.1.11 hierie hele EV grappie net daar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek stem. Dis in elk geval 'n pot K&k. Ek geniet nog te veel daai koue diesel start reuk.Capt. Yoda wrote: Thu Dec 14, 2023 1:36 pm As die Oranje man volgende jaar weer in die groot stoel is 11.1.11 hierie hele EV grappie net daar
Nou ja daar het ek ook my bydrae gemaak tot die sewende traan vervolg verhaal.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Loser
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
.

- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Interessante feite oor wat werklik in die wêreld aangaan.
En selfs as die Republikeine of Demokrate aan bewind is, nie een van hulle kan die EV ontwikkeling stuit nie - so 'slim' is hulle nie regtig nie.
EV as a military vehicle.

Lees aandagtig in die artikel hierna -Yes, we all know that there won’t be working DC fast chargers every 50 miles in many war zones, but people who rely on that fact alone to poo poo the idea show us that they don’t know much about warfare or militaries.
Another thing to consider is that electric vehicles are basically omnivorous. A diesel vehicle can only run on diesel. A gas vehicle can only run on gas and maybe ethanol mixes. A hydrogen fuel cell vehicle can only be powered by hydrogen. But, an EV isn’t picky about where its electricity comes from. You can use solar, hydro, geothermal, methane, gas, diesel, hydrogen, nuclear, and just about anything else to charge an EV up.
EV as a military vehicle.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.

- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Vir 'n land soos Noorweë waar die % EV's in gebruik al in Desember 2022 reeds op 87.6% van alle voertuie daar gestaan het, is die bus debakel werklik iets buitengewoon.
Wil voorkom asof die busse nie van goeie gehalte is nie, want anders sou die persentasie EV's wat daar susksesvol in dieselfde koue toestande gebruik word, nooit die vlak van 87% en nou seker reeds oor die 90%, bereik het nie.
Weereens, maak seker wat jy koop is van so gehalte dat dit aan jou behoeftes sal voldoen.
Wil voorkom asof die busse nie van goeie gehalte is nie, want anders sou die persentasie EV's wat daar susksesvol in dieselfde koue toestande gebruik word, nooit die vlak van 87% en nou seker reeds oor die 90%, bereik het nie.
Weereens, maak seker wat jy koop is van so gehalte dat dit aan jou behoeftes sal voldoen.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Elektriese voertuig bewys dat die nuwe energie aandrywingsmetode in staat is om moeilike take te kan verrig.
Die volgende vraag is dan ook gevra:
Die volgende vraag is dan ook gevra:
Solar powered electric truck sets new altitude record.Could the EV here actually have an advantage, because fossil fuel powered vehicles (ICE) will just like human beings, struggle with less oxygen.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Dit is gerusstellend om te weet dat EV's in Suid Afrika, by so te sê enige herlaai fasiliteit geholpe kan raak om die nodige battery herlaai proses te kan uitvoer.
Are EV chargers universal?Are chargers for battery-powered cars universal or are they specific to each make, like smartphones of years gone by?
Most EVs in SA use the same standard Type 2 plug for alternating current (AC) charging.
So, in the same way that traditional fuel stations use standard nozzles capable of filling any petrol or diesel tank, it makes sense that virtually any EV is able to plug in at any public charging station around the country. Hardware compatibility benefits everyone in the EV game, after all.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek het die laaste amper 2 weke die hele natal op en af gery met vakansie. Van Margate tot bo teen die grens anderkant Cape Vidal en orals in beteeen tussen suikerriet ek zulu huiese. En het 1 Jag chatger in Harrismith gesien in al die dae wat ek rond gery het.TFDADD wrote: Wed Dec 20, 2023 9:02 am Dit is gerusstellend om te weet dat EV's in Suid Afrika, by so te sê enige herlaai fasiliteit geholpe kan raak om die nodige battery herlaai proses te kan uitvoer.
Are EV chargers universal?Are chargers for battery-powered cars universal or are they specific to each make, like smartphones of years gone by?
Most EVs in SA use the same standard Type 2 plug for alternating current (AC) charging.
So, in the same way that traditional fuel stations use standard nozzles capable of filling any petrol or diesel tank, it makes sense that virtually any EV is able to plug in at any public charging station around the country. Hardware compatibility benefits everyone in the EV game, after all.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Oom Koos. Hierdie topic klink omtrent soos die tyd toe Oom almal probeer oortuig het om GS Custom punte te koop.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Net so. Waar is die dae toe mens Jaracal kon oopmaak en lees en leer hoe om slim jakkalse te uit oorle. Nou moet mens twee keer kyk of jy nie op leisure car of NRA se webwerf is nie. Dit sal maak dat ek ook later met myself begin praat.Geno wrote: Thu Dec 21, 2023 10:40 pm Oom Koos. Hierdie topic klink omtrent soos die tyd toe Oom almal probeer oortuig het om GS Custom punte te koop.
Maak 'n verskil
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Goeiemôre Geno,
Ongeag van die feit dat GS Custom nie meer beide plaaslik en in die VSA vervaardig word nie, is dit steeds een van die beste koeëls wat in die handel beskikbaar was. Daaroor kan jy nie stry nie, jyself het immers aan my terugvoering gegee oor die puik jag resultate wat jy behaal het met GSC koeëls.
Swak besigheidsbestuur aan die kant van die vervaardiger het ongelukkig daardie bootjie gesink.
Ten opsigte van EV's is dit egter heeltemal 'n ander storie, alhoewel gesonde besigheidsbestuur ook altyd 'n noodsaaklike faktor in dié bedryf sal bly, is die nuwe energie voertuig ontwikkeling nie net in die hande van een man nie, maar talle verskillende hoogs suksesvolle motorvervaardigers soos Mercedes Benz, BMW, Volvo, Ford, VW, Toyota, Tesla en, ander soos nuwe beginners en minder goeies, wat oor tyd sal slaag of verdwyn.
Met dit ingedagte, kan jy maar weet dat EV's nie net 'n 'flash in the pan' is nie, maar 'n baie vinnig ontwikkelde bedryf is wat gekom het om te bly.
Die redes daarvoor is reeds duidelik bewys en word steeds elke dag met nuwe ontwikkelings wat plaasvind, oor en oor herhaaldelik bewys.
Die nuwe energie voertuig gedagte is natuurlik nog in sy ontwikkelingsfase, maar skep reeds groot voordele vir talle gebruikers met toekomsvisie en logiese vertroue in EV's, en die toekoms van die vervoerbedryf op alle vlakke.
Vorentoe gaan ons almal uit eie vrye wil EV's gebruik tot ons eie en almal se voordeel - geen twyfel daaroor nie.

Klink vir my dis reeds so ... maar hoe bederf EV's nou jou jakkals lesse?Ratel » 22 Dec 2023 06:12 -
Waar is die dae toe mens Jaracal kon oopmaak en lees en leer hoe om slim jakkalse te uit oorle.
Dit sal maak dat ek ook later met myself begin praat.![]()
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek voel ons word oordonder met al die inligting. Dis een ding om inligting te deel maar om darem elke keer as jy Jaracal oopmaak in EV vas te kyk raak regtig vervelig en irriterend. Dis immers 'n jakkals rooikat jag forum en nie 'n kar forum nie. As jy nou nog nie agtergekom het dat jy feitlik met jouself praat nie sal ek dit maar respekvol aan jou uitwys. Baie lede het dit al vir jou probeer se. Gaan kyk maar na die laaste facepalm.TFDADD wrote: Fri Dec 22, 2023 9:51 am Goeiemôre Geno,
Ongeag van die feit dat GS Custom nie meer beide plaaslik en in die VSA vervaardig word nie, is dit steeds een van die beste koeëls wat in die handel beskikbaar was. Daaroor kan jy nie stry nie, jyself het immers aan my terugvoering gegee oor die puik jag resultate wat jy behaal het met GSC koeëls.
Swak besigheidsbestuur aan die kant van die vervaardiger het ongelukkig daardie bootjie gesink.
Ten opsigte van EV's is dit egter heeltemal 'n ander storie, alhoewel gesonde besigheidsbestuur ook altyd 'n noodsaaklike faktor in dié bedryf sal bly, is die nuwe energie voertuig ontwikkeling nie net in die hande van een man nie, maar talle verskillende hoogs suksesvolle motorvervaardigers soos Mercedes Benz, BMW, Volvo, Ford, VW, Toyota, Tesla en, ander soos nuwe beginners en minder goeies, wat oor tyd sal slaag of verdwyn.
Met dit ingedagte, kan jy maar weet dat EV's nie net 'n 'flash in the pan' is nie, maar 'n baie vinnig ontwikkelde bedryf is wat gekom het om te bly.
Die redes daarvoor is reeds duidelik bewys en word steeds elke dag met nuwe ontwikkelings wat plaasvind, oor en oor herhaaldelik bewys.
Die nuwe energie voertuig gedagte is natuurlik nog in sy ontwikkelingsfase, maar skep reeds groot voordele vir talle gebruikers met toekomsvisie en logiese vertroue in EV's, en die toekoms van die vervoerbedryf op alle vlakke.
Vorentoe gaan ons almal uit eie vrye wil EV's gebruik tot ons eie en almal se voordeel - geen twyfel daaroor nie.
Klink vir my dis reeds so ... maar hoe bederf EV's nou jou jakkals lesse?Ratel » 22 Dec 2023 06:12 -
Waar is die dae toe mens Jaracal kon oopmaak en lees en leer hoe om slim jakkalse te uit oorle.
Dit sal maak dat ek ook later met myself begin praat.![]()
Van "jakkals lesse" gepraat. Kom ek verduidelik vir jou. Ek het by die forum aangesluit nadat ek dit gevolg het vir 'n ruk. Ons het 'n familie plaas en boer onder andere met skaap en bees. Logies is jakkalse, rooikatte en ander ongediertes 'n groot probleem vir enige boer wat met vee en wild boer. Ek het besef dat hier 'n magdom kennis is soos Hein, Geno en ander by wie ek baie kan leer en reeds geleer het oor die onderwerp. Jou EV pos dra geensins by tot my "jakkals lesse" nie.
Maak 'n verskil
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Met alle respek gesê, as ek so na die afdelings in die forum kyk is daar talle ander kar en vele ander plasings wat nie oor "rooikat jakkals jag" handel nie.by Ratel » 22 Dec 2023 11:17 -
Ek voel ons word oordonder met al die inligting. Dis een ding om inligting te deel maar om darem elke keer as jy Jaracal oopmaak in EV vas te kyk raak regtig vervelig en irriterend.
Dis immers 'n jakkals rooikat jag forum en nie 'n kar forum nie.
Hierdie wye diversiteit van dié forum maak dit juis 'n plek waar lede voel hulle kry wat hulle soek en selfs meer.
Só, as jy nie belangstel in iets op die forum nie, gaan verby, niemand dwing jou om alles te lees nie.
Net so min as wat ek "facepalm" gemors, ens. lees, kan jy ook maar verby die EV-snert blaai as dit is hoe jy daaroor voel.
Jy is in beheer van jou besluite en keuses wat jy maak.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Netso ja. Inderdaad n diverse forum. Die verskil is die manne weet darem wanneer n perd holrug gery is. En wanneer hulle nie meer deelname kry nie praat hulle nie alleen en aanmekaar nie. Nietemin jy is reg ek sal verby hou by die spam.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek stop 9uur vanogend in Harrismith en vat n koffie, hier staan n I somerhing bmw in geplug en charge. Ek stap na die ou toe en vra hom hoe lank moet jy nou charge en van waar kom jy? Hy se nee van fourways, ek vra hom nou hoe lank moet die skylectric charge. Hy se my hulle sit nou da vir tussen 2 en 2 en half ure en dan gaan hy Natal toe en da is net n paar stasion ma jy moet ry om na hulle toe te gaan. Ekt hom nie gevra of hy van sy huis se plug af charge na maar wat ek julle wel kan se is julle lewe in n droom wereld tans of soos my Pa se betse pel wat da in Upington geboer het altyd gese het julle hou vir julle met 11.1.11 besig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Wonder nou waar kry Google sy herlaai punte al teen die Noord-kus op - Durban alleen teen kus roete 3; Umhlanga 3; Balito 3; verder tot by Tongaat 2 - dan binneland toe Hillcrest 1; Pietermaritzburg 2, en dan verder met die N3 Noord oral waar daar brandstof ook beskikbaar is.by Capt. Yoda » 21 Dec 2023 20:33 -
Ek het die laaste amper 2 weke die hele natal op en af gery met vakansie. Van Margate tot bo teen die grens anderkant Cape Vidal en orals in beteeen tussen suikerriet ek zulu huiese. En het 1 Jag chatger in Harrismith gesien in al die dae wat ek rond gery het.
Het nie eers moeite gedoen om verder te kyk nie.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
2024 kan selfs meer modelle by hierdie lys voeg.
27 Electric car models you can buy in South Africa in 2023.
27 Electric car models you can buy in South Africa in 2023.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Imagine die Audi EV wen die DAKAR in Januarie….
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
En steeds verbeter battery tegnologie met beter en veiliger EV batterye in die nabye toekoms in die vooruitsig.
Solid-state batteries replace the conventional liquid electrolyte and the separator, which are both flammable, with a solid separator made of ceramic, glass or polymers./(which are NOT flammable.)
Volkswagen achieves electric car battery breakthrough.“The final result of this development could be a battery cell that enables long ranges/(sodat hulle dit maklik kan maak tot by die huis), can be charged super-quickly and practically does not age.”