Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Ek is in die kaap in by my ouers en tel more die seuns se nuwe .22LR op by Guns & Bows in die stad. Waar kan 'n mens 'n paar skote gaan skiet hier in die area? So tot op 100m in die buitelug indien moontlik. Ons is tussen Stellenbosch en Somerset Wes, maar sal 'n ent ry ingeval nodig.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Ek bel jou later vanmiddag as ek terug is in die Paarl.LoopSoosStroop wrote:Ek is in die kaap in by my ouers en tel more die seuns se nuwe .22LR op by Guns & Bows in die stad. Waar kan 'n mens 'n paar skote gaan skiet hier in die area? So tot op 100m in die buitelug indien moontlik. Ons is tussen Stellenbosch en Somerset Wes, maar sal 'n ent ry ingeval nodig.
Moet net uitvind of die baan by Klapmuts more oop is.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Clay Pigeon by Lourensford is n opsie
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Kontak my net buite Kuilsrivier op die Stellenbosch pad.
07een285nege077
Groetnis
Bennie Bester
07een285nege077
Groetnis
Bennie Bester
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Baie dankie Gawie en Bennie, waardeer julle hulp, Kaapse gasvryheid is tops!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering