Goeiedag julle,
Ek het n vraag oor hoe om aansoek te doen vir n haelgeweer. My friend het die haelgeweer gekoop so 2 maande terug. Hy het n storingspermit gekry en die wapen staan tans by hom. Ek gaan die geweer nou oorvat. Die vraag is hoe doen ek aansoek? Vul ek slegs die details in by Type A (private owner) OF laat ek die wapen stoor by n wapenwinkel en SAPS350 die geweer?
Julle hulp word waardeer,
G
Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
Mods verskoning ek weet nie nou hoe die post by windbukse beland het nie, skuif asb na die regte hoof.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 483
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
Gewoonlik vereis 'n DFO dat jy eers aansoek doen vir die roer voordat 'n strorings permit goedgekeur word. 'n Storings permit (SAPS 539) word deur die huidige wettige eienaar onderteken en dan goedgekeur deur die DFO. As jou pel nog nie eienaar is nie, sal die huidige eienaar dit moet onderteken en dan ook tegnies indien goedgekeur, die wapen by jou pel moet kry en na jou huis vat. Onthou jy moet ook reeds 'n lisensie he vir die tipe geweer (alhoewel ek nog nie gesien het dat DFO vir dit vra nie).
Die kan lekker deurmekaar raak indien jou pel aansoek gedoen het, jy nou ook aansoek doen want die aansoeke kan oorkruis, verkeerde persoon kan op sisteem aangedui word as eienaar ens.
Die kan lekker deurmekaar raak indien jou pel aansoek gedoen het, jy nou ook aansoek doen want die aansoeke kan oorkruis, verkeerde persoon kan op sisteem aangedui word as eienaar ens.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
Jy doen aansoek by die huidige eienaar, soos geregistreer op die CFR sisteem.
SAPS is gewoonlik versigtig vir n stoorpermit.
SAPS is gewoonlik versigtig vir n stoorpermit.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
Aansoeke loop nou so vinnig ek sou wag tot jou vrind se aansoek goedgekeur word en dan aansoek doen. Om sy aansoek te stop kan dalk ‘n probleem wees en ook maak dat die stoorpermit gekanseleer word.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Vuurwapen aansoek vraag oor wapen met stoor permit
Dis nie moontlik om 2x SAPS 271 aansoeke gelyktydig in die sisteem te hê nie. Die SAPS-sisteem hanteer net een 271 op 'n slag.
Eerste man kanseleer net syne, i.e. trek dit terug, daar is 'n kanselasie vorm daarvoor en die DFO kanseleer dan sommer die "ou" aansoek op die sisteem. Die nuwe man doen dan aansoek met 'n vars 271 sodra die ou een gekanseleer is. Die oorspronklike lisensiehouer onderteken ook weer die nuwe 271.
... of soos FAnta sê, maar dit gaan bietjie langer neem. Die kanselasie en nuwe aansoek kan ter selfder tyd gedoen word.

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder