Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Weet enigiemand dalk waar mens deedae haasrek kan koop? Ek vind uit vir familie in die Noordoos-Kaap, kan dit ook aanstuur vanuit die stad as mens net weet waar om te gaan soek. Swart haasrek verkieslik, maar die rooi soort behoort seker ook te werk.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Rooi haas rek is hier beskikbaar dink R50 ish per stuk en skat dis meter lank, by midas.
-
AndreVal
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Het laas gekoop by die vlooimark lanks upper deck in harties
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
As jou mense naby Bloem is kan hulle East Rand Leather of Louws Keys probeer
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Baie dankie vir die advies, ek gaan die betrokke verskaffers kontak.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Laboratorium goete, dink die regte naam is iets soos Vacuum pypApie wrote: Tue Dec 05, 2023 5:57 am Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Daai is die surgical tubing waaraan jy dink.Capt. Yoda wrote:Laboratorium goete, dink die regte naam is iets soos Vacuum pypApie wrote: Tue Dec 05, 2023 5:57 am Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Haasrek is daai rooi vierkantige rek
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
.
Last edited by Capt. Yoda on Wed Dec 06, 2023 8:54 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Apie wrote: Tue Dec 05, 2023 8:28 amDaai is die surgical tubing waaraan jy dink.Capt. Yoda wrote:Laboratorium goete, dink die regte naam is iets soos Vacuum pypApie wrote: Tue Dec 05, 2023 5:57 am Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Haasrek is daai rooi vierkantige rek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jys reg, ek het nou aan die gekoopte ketties gedink
Moet seker maar gebruik word vir n tiepe van n gasket
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
As ek dit nie reg het nie word dit by pool en snoeker tafels gebruik vir die kussing aan die binnekant.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Ek was nou op Camdix se webwerf en sien dat hulle die rooi haasrek ketties en rooi haasrek apart verkoop. Jy kan aanlyn koop.
https://www.camdixwapens.co.za/promotions/12?page=8
Nie te ver van jou af nie.
https://www.camdixwapens.co.za/promotions/12?page=8
Nie te ver van jou af nie.
Maak 'n verskil
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Baie dankie, sal daar inloer as ek weer in die area ry.
