Burris FourX 3-12x56 illuminated
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Burris FourX 3-12x56 illuminated
Wat dink julle manne van die scope is daar iemand plaaslik wat hom gebruik. Ek moet vir die nuwe 243 n scope bestel vir jakkals skiet, en vir klein Blokkies om mee te jag en dink hy lyk nie te sleg nie.
Hier is link na hulle site.
http://www.burrisoptics.co.uk/fourx.html

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Blok,
Jy kan hom maar aanskaf, hy sal mooi werk!
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Ek kry net ni plek wat verkoop van hulle nie 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Ludwig
Nie eers hulle nie

Het van julle manne al van UK af scopes ingevoer want lyk my dis al waar ek gaan kry

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Ek het 'n vriendin met voordele in die UK, sy kom een of ander tyd die kant toe. Dalk kan sy hom saambring?
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Geno is dit nou Oom Beretta se dogter? 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Nou wag ek vir Beretta se terugvoer!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
As dit nie Beretta se dogter is nie klink dit nogal asof ek ook haar byvoordele sal kan geniet

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Blok,
My suster kom die 15de of 16de SA toe daar van die moddereilandjie af, as jy so vinnig 'n besluit wil neem en dit is 'n "no hassles' proses, kan ek met haar chat en dalk kan sy vir jou enetjie saam bring..
Groete,
Petrie.
My suster kom die 15de of 16de SA toe daar van die moddereilandjie af, as jy so vinnig 'n besluit wil neem en dit is 'n "no hassles' proses, kan ek met haar chat en dalk kan sy vir jou enetjie saam bring..
Groete,
Petrie.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Petrie
eK WARDEER, KOM ONS HOOR EERS WAT SE DIE MANNE WAT WEET KAN MENS VAN DAAR INVOER WEET NIE WAT SE DIE WET NIE
eK WARDEER, KOM ONS HOOR EERS WAT SE DIE MANNE WAT WEET KAN MENS VAN DAAR INVOER WEET NIE WAT SE DIE WET NIE
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Blok,
Is reg, skrou maar as ons kan help..
Cheers,
Petrie.
Is reg, skrou maar as ons kan help..
Cheers,
Petrie.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Vosman, DWB
Ek watch julle.
Blok jy en Geno kan maar geniet.
My dogter is ver van daardie eiland af en sy word baie goed opgepas.
.Jagmaar jy moet jou sussie mooi oppas.
jy kan die body guards leen as jy wil.
Beretta
Ek watch julle.
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Het ek nou al vir jou gesurf en vandag en lekker baie oor die scope koop gedink.
Die Burris 3-12x56 wil my voorkom of dit net n UK produk is prys is omgeskakel +- R7200, nou kom die vergelyking Meopta 3-12x56 Meostar R1 30mm Rifle Scope se prys uit die VSA is +- R6800 vir R400 minder en ons weet ons kan van daar invoer sonder moeite, nou die groot vraag ook van die VSA kan ek die Zeiss 3-9x50 Conquest Rifle Scope kry vir +- R4800 nog n R2400 goedkoper as die Burris en nou wonder ek sal die Zeiss se kwaliteit, en lens clarity dit nie eerder regverdig om hom te vat ipv die ander twee nie, is daai 6x werklik nodig of jeuk ek net weer waar dit nie moet nie.
Wat se die manne
Die Burris 3-12x56 wil my voorkom of dit net n UK produk is prys is omgeskakel +- R7200, nou kom die vergelyking Meopta 3-12x56 Meostar R1 30mm Rifle Scope se prys uit die VSA is +- R6800 vir R400 minder en ons weet ons kan van daar invoer sonder moeite, nou die groot vraag ook van die VSA kan ek die Zeiss 3-9x50 Conquest Rifle Scope kry vir +- R4800 nog n R2400 goedkoper as die Burris en nou wonder ek sal die Zeiss se kwaliteit, en lens clarity dit nie eerder regverdig om hom te vat ipv die ander twee nie, is daai 6x werklik nodig of jeuk ek net weer waar dit nie moet nie.
Wat se die manne
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
Ek dink ek gaan more vir my 'n staalborsel koop, vir die dae wanneer dit erg jeuk. Soek jy ook een?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris FourX 3-12x56 illuminated
DWB

En as ek kla geskuur het wat koop ek.