Skiet rak vir 'n bakkie
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Skiet rak vir 'n bakkie
My finale produk lyk so. Binnemate is 132x82cm, die kussing is 10cm smaller en verskaf veilige pakplek. Jy kan met gemak sit en skiet sonder om jou bene teen die agter ruit te kap, oorhang na agter is 35cm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

