Hier is so stukkie slegte nuus tewyl ons almal se aandag deur die rugby afgelei is.
Alhoewel alles tans peperduur en skaars is, sou ek aanbeveel julle koop nou wat julle nodig het of nodig mag kry in die toekoms.
Die anti-wapen sentiment wêreldwyd raak hoog. Die VSA het nou 'n 90 dae verbod op die uitvoer van wapens en ammunisie geplaas. Oekraïne en Israel is uitgesluit. Dit is nie vir militêre wapens nie, maar vir burgerlike wapens en ammunisie.
Ek sit so 2 skakels op, dan kan julle self die inligting bevestig en julle eie navorsing doen.
https://www.reuters.com/world/us/us-hal ... 023-10-27/
https://www.zerohedge.com/political/whi ... ent-stream
Verbod op Wapenuitvoere vanuit VSA
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Verbod op Wapenuitvoere vanuit VSA
As ek reg verstaan is Suid Afrika ook uitgesluit van die verbod.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Verbod op Wapenuitvoere vanuit VSA
As jy dink ons wetgewing is deurmekaar......
Ek kon Sondag nie 'n lys kry van lande wat uitgesluit is van die verbod nie. Dit lyk egter nou asof ons, ten minste vir nou, in die lys van "Close allies" val. Brasilië wat egter 'n groot kliënt van die VSA was, is egter ook nou een van die lande teen wie die verbod geld. Dit beteken dus dat van die huidige BRICS lande is dit net ons en Indië wat tans nie geraak word deur die verbod nie.
https://www.bis.doc.gov/index.php/docum ... eview/file
https://www.bis.doc.gov/index.php/docum ... ups-1/file
Positief: Daar is nou minder lande teen wie ons moet kompeteer vir wapens en komponente.
Negatief: Hoe lank gaan ons 'n "Close ally" bly wanneer daar telkemale kant gekies word in internasionale konflikte?

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Verbod op Wapenuitvoere vanuit VSA
The US has stopped issuing export licenses for most civilian firearms and ammunition for 90 days for all non-governmental users, the commerce department said on Friday, citing national security and foreign policy interests. ... The pause does not affect previously issued export licenses, the commerce department said.
Die media kan darem n storie in n pot 11.1.11 verdraai
Die media kan darem n storie in n pot 11.1.11 verdraai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Verbod op Wapenuitvoere vanuit VSA
Ek het gister small rifle primers gekoop en die handelaar het my meegedeel dat die prys wat ek vir 1000 CCI 400 betaal het (R2000) sal ek nie weer sien nie. Hy reken my die nuwe batch gaan heelwat duurder wees. Ek dink mens moet as die finansies dit toelaat maar koop terwyl ons kan.
Iewers sal handelaars die gerugte uitbuit om groter wins te kan maak.
Iewers sal handelaars die gerugte uitbuit om groter wins te kan maak.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Verbod op Wapenuitvoere vanuit VSA
Daai is al klaar 80 to R90 n 100 goedkoper as wat dit tans hier rond kos, Lapua sal ook darem teen 2025 begin om primers te maak en dan is daar White river in die US as ek nou die naam reg het wat begin primers maak het so hopelik kan die demand bq minder word. As ons net so een shipment Rus primers kon in kry vir ou laasRatel wrote: Tue Oct 31, 2023 10:53 am Ek het gister small rifle primers gekoop en die handelaar het my meegedeel dat die prys wat ek vir 1000 CCI 400 betaal het (R2000) sal ek nie weer sien nie. Hy reken my die nuwe batch gaan heelwat duurder wees. Ek dink mens moet as die finansies dit toelaat maar koop terwyl ons kan.
Iewers sal handelaars die gerugte uitbuit om groter wins te kan maak.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.