"Starburst" op geweer se kroon.

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

"Starburst" op geweer se kroon.

Post by Ferdi Bam »

Hi Almal,

Ek plaas hierdie foto net vir die mooi daarvan. Ek het met my 45-70 Sharps geskiet gister en soos gewoonlik my verkyk aan die "starburst" op die kroon vd loop. Ek ken dit as "starburst" en dit is n aanduiding dat die kroon reggesny is. Die eenvormigheid daarvan dui daarop dat daar nêrens gasse langs die koeël ontsnap of die koeël skeef by die loop uitkom nie.

Dit is vir my vrek mooi.

Groete

Ferdi Bam
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: "Starburst" op geweer se kroon.

Post by Frikkie Coetzee »

Dit is mooi
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: "Starburst" op geweer se kroon.

Post by Frikkie Coetzee »

My 284
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply