Plasing van advertensies en items gesoek

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Plasing van advertensies en items gesoek

Post by tripodmvr »

Hiermee 'n vriendelike versoek rakende bogenoemde. Daar is voorsiening gemaak vir waar die items moet verskyn. Kies tog die regte hofie om dit onder te plaas sodat jy die maksimum effektiwiteit verkry. Moet dit nie onder teleskope, gewere of ander plaas as jy dit wil verkoop of soek nie. Daarvoor is die volgende daar:-

viewforum.php?f=19 Advertensies gratis vir lede/Ads free for members

viewforum.php?f=127 Gesoek/Wanted
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Plasing van advertensies en items gesoek

Post by tripodmvr »

In opvolging.

1. Kyk asb. of julle nie jul eie duplikaat plasings kan verwyder nie.
2. Laat weet as julle kooptransaksie suksesvol is sodat dit in die Argief geplaas kan word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply