Roes verwyder in locking lug recess
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Roes verwyder in locking lug recess
Dagse Almal
Wat sal julle aanbeveel om roes mee te verwyder in die locking lug recess van n' geweer? Ek het solank goed met Ballistol gespuit en gelos, sal weer more kyk of daar n' verbetering is, maar wil solank hoor wat ek kan gebruik, indien dit nie gewerk he nie. Dit wil my voorkom of Ballistol nie so goed werk oor n' lang tydperk nie.
Dankie

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Fluid Film met fein staalwol
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Dankie Kaptein, sal die Fluid Film ook langer teen roes beskerm as Ballistol. Of is die Acetone dalk die sondebok waarmee ek skoon maak en olie verwyder, in plaas van die Ballistol wat nie lank beskerm nie?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Ek gebruik dit seker al n goeie 15 jaar lank en het nog nie met roes gesukkel nie. Ek gebruik dit op alles van messe tot leer holsters pasop net as jy jou gewere baie lank laat staan kan dit bq taai raak in n plek soos jou kamer wat jy dan net moet skoon maak, obviously wil jy dit ook nie in jou sneller he as dit so taai raak nie
Daar is baie produkte wat goed werk, seker hier sal nog n paar op kom
Daar is baie produkte wat goed werk, seker hier sal nog n paar op kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
DankieCapt. Yoda wrote: Mon Oct 09, 2023 2:20 pm Ek gebruik dit seker al n goeie 15 jaar lank en het nog nie met roes gesukkel nie. Ek gebruik dit op alles van messe tot leer holsters pasop net as jy jou gewere baie lank laat staan kan dit bq taai raak in n plek soos jou kamer wat jy dan net moet skoon maak, obviously wil jy dit ook nie in jou sneller he as dit so taai raak nie
Daar is baie produkte wat goed werk, seker hier sal nog n paar op kom
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Brei 'n bietjie uit oor hoekom en wanneer jy die asetoon gebruik asseblief.Chris (vdB) wrote: Mon Oct 09, 2023 2:14 pm Dankie Kaptein, sal die Fluid Film ook langer teen roes beskerm as Ballistol. Of is die Acetone dalk die sondebok waarmee ek skoon maak en olie verwyder, in plaas van die Ballistol wat nie lank beskerm nie?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
JF ek druk n' lappie met Acetone deur, om die olie ordentlik uit die loop te haal voordat ek gaan skiet en ook wanneer ek klaar die loop skoon gemaak het met carbon of copper remover.JF123 wrote: Mon Oct 09, 2023 5:55 pmBrei 'n bietjie uit oor hoekom en wanneer jy die asetoon gebruik asseblief.Chris (vdB) wrote: Mon Oct 09, 2023 2:14 pm Dankie Kaptein, sal die Fluid Film ook langer teen roes beskerm as Ballistol. Of is die Acetone dalk die sondebok waarmee ek skoon maak en olie verwyder, in plaas van die Ballistol wat nie lank beskerm nie?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Daai Fluid Film loop soos n jet. Ek gebruik dit ook veral op my hengelgerei.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Acetone verwyder ALLES. Dit sluit in olies en water en enigiets wat in acetone opgelos kan word. Dis nie altyd goed nie. Dit los oop staal en dit sal dan roes.
As jy 'n roeswerende produk soek wat regtig goed werk, probeer Eezox. Hy los so 'n lagie op alles waaraan hy raak wat later chemies bind aan die staal, om beter teen roes te beskerm. Ek weet dis 'n CLP maar ek gebruik dit net vir die protection gedeelte op my pistool. Werk soos 'n bom.
As jy 'n roeswerende produk soek wat regtig goed werk, probeer Eezox. Hy los so 'n lagie op alles waaraan hy raak wat later chemies bind aan die staal, om beter teen roes te beskerm. Ek weet dis 'n CLP maar ek gebruik dit net vir die protection gedeelte op my pistool. Werk soos 'n bom.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Dankie Toxxyc, by wie koop jy die Eezox aan?Toxxyc wrote: Tue Oct 10, 2023 6:43 am Acetone verwyder ALLES. Dit sluit in olies en water en enigiets wat in acetone opgelos kan word. Dis nie altyd goed nie. Dit los oop staal en dit sal dan roes.
As jy 'n roeswerende produk soek wat regtig goed werk, probeer Eezox. Hy los so 'n lagie op alles waaraan hy raak wat later chemies bind aan die staal, om beter teen roes te beskerm. Ek weet dis 'n CLP maar ek gebruik dit net vir die protection gedeelte op my pistool. Werk soos 'n bom.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Ek het al gehoor Eezox is baie goed maar ek het ook al gehoor dit bevat chlorinated esters. Dit kan glo staal verswak, weet nie of dit enigstens n effek sal he op staal in sulke klein hoeveelhede nie?
Kry vir jou ook n action cleaning kit of een van daai Boretech action cleaning attachments. Ek sit n lappie op, spuit met olie en werk hom goed in die lug gedeelte en herhaal as nodig is. Maak klaar met n droe lappie net om enige oortollige olie uit te haal voor ek die geweer bere.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Eerstens, om daai lug holtes skoon te maak, kry by jou tandarts van daai lang ronde wattes wat hulle in jou mand sit as hulle werk. Jy koop dan n Bore Tech of soortgelyke kort stok wat die watte 90 grade neem in n gleuf en draai dit met asetoon deur die locking lug gleuwe.
As al die roes uit is sit jy met dieselfde ding n filmlagie Eezox in om dit skoon en roesvry te hou
As al die roes uit is sit jy met dieselfde ding n filmlagie Eezox in om dit skoon en roesvry te hou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Een van die eienskappe van asetoon is dat water in dit oplos. Wat dan gebeur is dat die asetoon verdamp en water bly agter. Tensy jy hoë gehalte "droë" asetoon gebruik, sal daar altyd bietjie water in wees.
Nog 'n eienskap van asetoon is dat dit vinnig verdamp. Die vinnige verdamping koel af enige oppervlak waarvan die asetoon verdamp. As die oppervlak dan koud genoeg is kan water uit vogtige lug kondenseer.
Nog 'n eienskap van asetoon is dat dit vinnig verdamp. Die vinnige verdamping koel af enige oppervlak waarvan die asetoon verdamp. As die oppervlak dan koud genoeg is kan water uit vogtige lug kondenseer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Dit herhinner my, wie hier is n toothdokter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
HailstormZA in Pretoria hou dit gewoonlik aan.Chris (vdB) wrote: Tue Oct 10, 2023 8:51 amDankie Toxxyc, by wie koop jy die Eezox aan?Toxxyc wrote: Tue Oct 10, 2023 6:43 am Acetone verwyder ALLES. Dit sluit in olies en water en enigiets wat in acetone opgelos kan word. Dis nie altyd goed nie. Dit los oop staal en dit sal dan roes.
As jy 'n roeswerende produk soek wat regtig goed werk, probeer Eezox. Hy los so 'n lagie op alles waaraan hy raak wat later chemies bind aan die staal, om beter teen roes te beskerm. Ek weet dis 'n CLP maar ek gebruik dit net vir die protection gedeelte op my pistool. Werk soos 'n bom.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Dankie almal, darem is die roes nou uit, maar ek sal Eezox ook aanskaf.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Chirs,as jy klaar jou loop skoon gemaak het vat carb cleaner en spuit dit van agter af in die kamer in todat dit voor by die kroon uit loop, vat nou daai tool wat DrBeer jou daar gewys het en maak die lugs skoon dan druk jy so 2 of 3 droe lappies deur die loop voor jy die oli van jou keuse deur jou loop druk.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
Ek gaan so maak, dankie Kaptein
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Roes verwyder in locking lug recess
My dorp se tanneman is n lid hier, maar hy is my supplier….