"Be very careful, then, how you live—not as unwise but as wise, making the most of every opportunity, because the days are evil. Therefore do not be foolish, but understand what the Lord’s will is." ~ Ephesians 5:15–17 NIV
Jesus demonstrated how we can stay safe and protected by not acting presumptuously or irresponsibly, but by leaning in to God’s wisdom. When the devil tried to tempt Him to jump off the pinnacle of the temple, quoting Scripture to say that angels were supposed to bear Him up, our Lord Jesus responded by saying, “The Scriptures also say, ‘You must not test the Lord your God’” (Matt. 4:7 NLT). Likewise, let us not test the Lord by making irresponsible and unwise decisions that ignore the written Word of God or the godly counsel spoken over our lives.
When you are led by His wisdom, the Lord can protect you from making unwise decisions. For example, someone may offer you “the investment opportunity of a lifetime.” On the surface, everything might seem to check out and it may appear to be a legitimate opportunity that is not to be missed. But before you rush to commit to anything, can I encourage you to first ask the Lord for His wisdom and leading?
There is a principle we can learn from in Isaiah 11, where it says of the Lord that “the spirit of wisdom and understanding” will rest on Him, and “He will not judge by what His eyes see, nor make a decision by what His ears hear” (Isa. 11:2–3 NASB). You see, there is a discernment and wisdom from the Lord that goes beyond looking at the outward appearance of a matter. When you call on Him, He will answer you and give you an answer of peace. If you don’t feel a peace to proceed, don’t allow anyone to pressure you into making a decision you will regret!
DISCERNMENT AND WISDOM
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1247
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
DISCERNMENT AND WISDOM
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Baie dankies.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Job 28: 20 - 28
[20] DIE wysheid dan — waar kom dit vandaan? En waar is die plek van die verstand?
[21] Ja, dit is verborge vir die oë van alles wat leef, en weggesteek vir die voëls van die hemel.
[22] Die plek van vertering en die dood sê: Met ons ore het ons die gerug daarvan gehoor.
[23] God weet die weg daarheen, en Hy ken die woonplek daarvan.
[24] Want Hý sien tot by die eindes van die aarde; alles wat onder die hemel is, aanskou Hy.
[25] Toe Hy vir die wind die gewig bepaal en die waters met die maat afgemeet het,
[26] toe Hy vir die reën 'n wet gestel het en 'n weg vir die onweerstraal,
[27] toe het Hy die wysheid gesien en dit verkondig; Hy het dit opgestel en dit ook deurvors.
[28] Maar aan die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die Here is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand.

Ds J, ek sukkel om Job 28:28 soos weergee in Afr53 vertaling te verstaan - meer spesifiek die onderstreepte gedeelte -
[28] Maar aan die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die Here is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand.
Klink so al of ek die Here móét vrees.
Net in die volgende vertaling, Afr83, maak dieselfde vers vir my sin:
Job 28:28 - En Hy het vir die mens gesê: "Om die Here te dien, dit is wysheid, om die kwaad te vermy, dit is insig."
In nuwer vertaling kan ek die Here met vrymoedigheid dien, dit is tog wat die nuwe verbond ons leer.
Help asseblief hiermee, Ds J.
[28] Maar aan die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die Here is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand.
Klink so al of ek die Here móét vrees.
Net in die volgende vertaling, Afr83, maak dieselfde vers vir my sin:
Job 28:28 - En Hy het vir die mens gesê: "Om die Here te dien, dit is wysheid, om die kwaad te vermy, dit is insig."
In nuwer vertaling kan ek die Here met vrymoedigheid dien, dit is tog wat die nuwe verbond ons leer.
Help asseblief hiermee, Ds J.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Die woordjie "vrees" het n ander nasmaak/emosionele gevoel in Afrikaans as in Hebreeus. Daarom sukkel ons om dit te verstaan. Ek het dit ook eers besef toe ek na die Septuagint (Griekse Ou Testament!!) gaan kyk het. Die 1983-vertaling se keuse vir "wysheid" is dus redelik na aan die kol, maar dit skiet ook nog n bietjie tekort.
Daar is slegs twee basiese emosies: liefde of vrees. Liefde is aan geloof se kant, en vrees aan ongeloof se kant. (Vgl bv 1 Joh 4 & 5). Liefde tot God het gemaak dat Dawid na elke oortreding terugvlug na God toe; vrees het gemaak dat Adam en Eva weggekruip het.
Om God te vrees, is nie om bang te wees nie, maar om in verwondering teenoor Sy almag te staan. As ons begin besef hoe ondenkbaar groot sy liefde en genade is, en ons begin besef hoe nietig en klein ons is, kan ons nie anders as om nederig voor Hom te buig nie. Dan staan ons in die regte verhouding teenoor Hom: met opregte geloofsvrees. Verwondering en respek gegrond op liefde en dankbaarheid, juis omdat Hy so groot is, en ons so klein.
Ek hoop dit is verstaanbaar. Vra asb gerus verder - dit is die lekker deel van ons werk.

- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Ter aanvulling vanuit MacArthur studuenota's

- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1247
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Thank you, dennisinpe for your contribution in this regard, it surely helped understanding the situation and meaning of it all.by dennisinpe » 06 Oct 2023 07:59
Ter aanvulling vanuit MacArthur studuenota's
Dankie Ds J, met dié wat u skryf: "Die woordjie "vrees" het n ander nasmaak/emosionele gevoel in Afrikaans as in Hebreeus. Daarom sukkel ons om dit te verstaan", is ek bly dat ander ook daarmee sukkel en nie net ek nie.
U skryf ook:
stem ek mee saam.As ons begin besef hoe ondenkbaar groot sy liefde en genade is, en ons begin besef hoe nietig en klein ons is, kan ons nie anders as om nederig voor Hom te buig nie. Dan staan ons in die regte verhouding teenoor Hom: met opregte geloofsvrees. Verwondering en respek gegrond op liefde en dankbaarheid, juis omdat Hy so groot is, en ons so klein, ...
Kan ons nie maar net sê: ... " Dan staan ons in die regte verhouding teenoor Hom: met opregte geloofsvrees/ geloofsvreugde. Verwondering en respek gegrond op liefde en dankbaarheid, juis omdat Hy so groot is, en ons so klein."
Daardie woord "vrees" in die verband bly Grieks vir my
Ek is baie bly dat die jonger Bybel vertalings daarin slaag, om die Woord vir gewone mense soos ek, meer verstaanbaar te maak.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Ons moet altyd onthou dat ons dit met vertalings te doen het, en iets van die oorspronklike taal se gevoel en lewensverstaan bly maklik in die slag. Dit hang ook af van die vertaler se inslag, ervaring en kennis.
Daarom ag ek dit raadsaam dat n mens verskillende vertalings raadpleeg. Dan kry n mens elke keer n nuwe blik op die saak.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
2020 Vertaling
Maar vir die mens het Hy gesê:
“Kyk, ontsag vir die Heer,
dit is wysheid,
en om van kwaad weg te bly,
is insig.”
Job 28:28
© Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Good news translation
God said to human beings,
“To be wise, you must have reverence for the Lord.
To understand, you must turn from evil.”

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Ek sal weer na die Grieks en Hebreeus moet gaan kyk.
Dit lyk of "ontsag" die goeie vertaling kan wees.
Dit lyk of "ontsag" die goeie vertaling kan wees.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Ter wille van interessantheid: watter vertaling sou jy aanbeveel?LUAN wrote: Sat Oct 07, 2023 8:36 am Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is
Classic!
Classic!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Jy kan begin by die een wat toegesluit is in die vatican wat al die ander boeke bevat wat uitgehaal is in jou weergawe domineeDs J wrote:Ter wille van interessantheid: watter vertaling sou jy aanbeveel?LUAN wrote: Sat Oct 07, 2023 8:36 am Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Verwys jy na die apokriewe boeke? Hulle is beskikbaar in boekvorm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Nou kan ons lekker vuis slaan, en ek neem aan dat jy glad nie Bybel lees nie, want die ware een is opgesluitLUAN wrote: Sat Oct 07, 2023 7:32 pmJy kan begin by die een wat toegesluit is in die vatican wat al die ander boeke bevat wat uitgehaal is in jou weergawe domineeDs J wrote:Ter wille van interessantheid: watter vertaling sou jy aanbeveel?LUAN wrote: Sat Oct 07, 2023 8:36 am Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is![]()
Ek sal graag meer hoor oor die opgesluite Bybel. Help asb daarmee?!
Die oudste kerk in die wêreld is die Armeense kerk. Hulle het blykbaar tot n ruk gelede oud-Aramees as kerktaal gebruik. Hulle Bybel bevat omtrent alles wat ooit geskryf is, en selfs hulle begryp dat al die boeke nie dieselfde gesag kan dra nie.
Die apokriewe, deuterokanonieke en pseudepigrafiese boeke is beskikbaar. Hulle is nie uitgehaal nie; hulle het in onbruik geraak oor die inhoud van die boeke wat soms werklik verregaande is. Kyk asb na die (2de?) Petrus-evangelie, daar is die kruis saam met Christus in die graf, en die kruis praat. Soortgelyke sake - en teologiese dwalings- het veroorsaak dat die boeke aanvaar word, maar nie dieselfde gesag het as die erkende kanon nie.
Ek skryf later verder.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
Goeiemôre Luan, ek het n PM gestuur. Kyk asb daarna?LUAN wrote: Sat Oct 07, 2023 8:36 am Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: DISCERNMENT AND WISDOM
GeantwoordDs J wrote:Goeiemôre Luan, ek het n PM gestuur. Kyk asb daarna?LUAN wrote: Sat Oct 07, 2023 8:36 am Dis oor die jode die bybel vir jou vertaal het dat dit onduidelik is
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm