Estate Guns

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Estate Guns

Post by 6.5/284Norma »

Hallo Almal,

Ken iemand die plek: Estate Guns&Ammo?

Ek het punte by hulle bestel maar die POP wat ek na hulle eposadres stuur kom terug as onafgelewer.

Sien nou ook eers daar is geen kontakbesonderhede op hulle website nie.

Hoop nie ek het fout gemaak nie.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Estate Guns

Post by OosKaapJagter »

Waar is die plek na bewering? Dit pla my dat ek nie eens hulle webtuiste deur Google kan kry nie.

Ek hoop nie jy het 'n belegging in "Affirmative shopping" gemaak nie.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Estate Guns

Post by Rudi Fischer »

Ek kry ook nie die plek nie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Estate Guns

Post by 6.5/284Norma »

I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Estate Guns

Post by 6.5/284Norma »

Ek gaan nou maar wag tot more en kyk of ek weer van hulle hoor.

Indien nie glo ek die plek is 'n "scam".

Sal terugvoer gee.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Estate Guns

Post by 6.5/284Norma »

Lyk my of ek vir 'n slenter gevang is hier. Wil nie glo dat dit so is nie maar ek kry die boodskap as ek hulle epos stuur:

Your message did not reach some or all of the intended recipients.

Subject: RE: Your order has been received!
Sent: 2023/10/02 13:39

The following recipient(s) cannot be reached:

'Estate Guns & Ammo' on 2023/10/02 13:39
Server error: '550 Upstream host returned user unknown for admin@estateguns.co.za'
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Estate Guns

Post by Capt. Yoda »

Daai website lyk of hy deur n homeless kind deign is
Is daar nie erens n tel nommer wat jy kan probeer nie, daai 550 host error is maar n generic mail server error
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Estate Guns

Post by DWB »

Kontak Impala Bullets. Dalk kan hulle help? Sien die ouens verkoop Impala
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply