Goeiedag Jaracal, ek het n berig ontvang dat die BELA Wetgewing vanoggend aanvaar is.
Weet iemand of dit korrek is?
BELA Wetgewing aanvaar?
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: BELA Wetgewing aanvaar?
Ja en nee. Dit is deur die portefuljekommittee goedgekeur. Van daar is daar nog 'n baie lang roete. Dit moet deur die president goedgekeur word, dan deur die provinsies en dan deur die parlement. Dan word dit betwis en gaan dit hof toe en word ge appelleer vir die volgende 5 jaar.
Mense onderskat die finansiele mag van skole soos Grey, Affies, Waterkloof, Paul Roos ens. Hulle sal dit verseker nie toelaat nie.
Mense onderskat die finansiele mag van skole soos Grey, Affies, Waterkloof, Paul Roos ens. Hulle sal dit verseker nie toelaat nie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: BELA Wetgewing aanvaar?
Ek weet ook dat omtrent elke tradisonele afrikaanse skool met meer as 500 kinders omtrent R10000 per skool geskenk het vir die regsproses
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: BELA Wetgewing aanvaar?
Dankie tog my klong is amper klaar.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BELA Wetgewing aanvaar?
Nou gaan julle moet leer engels praat daar in die kolonie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: BELA Wetgewing aanvaar?
Hierdie is weer 'n wet wat vir politieke gewin voorgelê is. Net soos met onteienings sonder vergoeding, gaan die ANC baie lawaai maak oor wat hulle beoog en as die wet uiteindelik goedgekeur word, dan is dit 'n baie afgewaterde weergawe van wat nou lawaai oor gemaak word.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: BELA Wetgewing aanvaar?
Jy som dit korrek op.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 