Goeie dag,
Ek is nuut in die herlaai.
308 CZ550
Het berekeninge gemaak met GRT maar kry net nie die groepering soos verwag nie.
Kaliber 308
Koeel Balistix Target
Koeel gewig 155gr
Maak Dop PMP
H2o dop 55.3gr
Slagdop CCI200 - maar hulle is nou op en soek nog 'n plaasvervanger
TPL 72.0 mm
Magasyn kas Lengte 72.5 mm
Loop Lengte 602 mm
Kruit Riflex(Blou)
Lading 1 Spoed 41.7gr: 2614,2583,2599,2604
Lading 2 Spoed 42.0gr: 2666,2645,2650,2672
Lading 3 Spoed 43.6gr: 2743,2749,2760,2737 - effense plat primers, so beslis laer as die
Enige hulp sal waardeer word
308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
41,4gr = 2620vps = Node 5
43,1gr = 2720vps = i/2 node tussen 4 en 5. Druk bereken as 54K psi
43,1gr = 2720vps = i/2 node tussen 4 en 5. Druk bereken as 54K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
Baie dankie, ek sal laai en toetstripodmvr wrote: Wed Aug 30, 2023 9:53 am 41,4gr = 2620vps = Node 5
43,1gr = 2720vps = i/2 node tussen 4 en 5. Druk bereken as 54K psi
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
Het die naweek gaan skiet.
41.4gr:
Gem: 2655
ES: 33
SD: 13
Groep: 0.9MOA
43.1gr:
Gem: 2763
ES: 26
SD: 11
Groep: 0.7MOA
Geen tekens van druk nie.
Geweer hou beslis van die hoër spoed.
41.4gr:
Gem: 2655
ES: 33
SD: 13
Groep: 0.9MOA
43.1gr:
Gem: 2763
ES: 26
SD: 11
Groep: 0.7MOA
Geen tekens van druk nie.
Geweer hou beslis van die hoër spoed.
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
Carel-Chris daar is manne wat al lank laai wat baie tevrede sal wees met jou resultate.
Goed gedoen.
Jy mag selfs fyner groepe kry met TPL verstellngs, maar vir normale jagdoeleindes is jou resultate meer as goed genoeg.
Goed gedoen.
Jy mag selfs fyner groepe kry met TPL verstellngs, maar vir normale jagdoeleindes is jou resultate meer as goed genoeg.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
Ek is op maksimum magasyn TPL. Het voorheen so paar korter probeer maar geen verbetering gesien nieJ le Roux wrote: Tue Sep 26, 2023 12:17 pm Carel-Chris daar is manne wat al lank laai wat baie tevrede sal wees met jou resultate.
Goed gedoen.
Jy mag selfs fyner groepe kry met TPL verstellngs, maar vir normale jagdoeleindes is jou resultate meer as goed genoeg.
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
Met die nuwe spoed 42,4gr vir 2723vps op die halfnode. Was die temperatuur baie warmer as die eerste sessie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: 308 met Riflex(Blou) en Balistix punte
Seker so 5grade warmer as voorheentripodmvr wrote:Met die nuwe spoed 42,4gr vir 2723vps op die halfnode. Was die temperatuur baie warmer as die eerste sessie?
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023