Dop Sop
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Dop Sop
Weet iemand al of die "Dop Sop" wat so ruk trug die ronte gedoen het oraait is ? Is dit nadelig , maak hy die dop sag want hel daai goed werk vining as ek die video so kyk .
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: Dop Sop
die groen rook wat daai goed gee skrree "hydrochloric acid"
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Dop Sop
Mamba se produk werk goed. "n Mengsel van Sunlight en wysteensuur werk ook skaflike en dan klaar skoonmaak met Nevrdull.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: Dop Sop
ek stem, warm water sunlight wynsteensuur en sout. ultrasonic. maak droog. tumble...klaar. veilig
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Dop Sop
Vertel bietjie meer asb. Wat doen die sout, gooi jy alles saam in ?CassellG wrote: Fri Mar 06, 2020 10:55 am ek stem, warm water sunlight wynsteensuur en sout. ultrasonic. maak droog. tumble...klaar. veilig
dankie
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Dop Sop
Flip,
Kopersmede gebruik sout en suurlemoen/sap om koper skoon te maak.
Kopersmede gebruik sout en suurlemoen/sap om koper skoon te maak.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Dop Sop
intresant dankie.Johan Nel wrote: Fri Mar 06, 2020 12:35 pm Flip,
Kopersmede gebruik sout en suurlemoen/sap om koper skoon te maak.
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: Dop Sop
ek weet nie wat doen die sout nie,,,eerlikwaar , ek het egter die mengsel geleer in goudsmit opleiding , om brass en koper mee skoon te maak.
ons het "n potjie aan die prut gehad met kookwater , met gelyke dele sout wynsteensuur en sunlight...
hy maak lekker "foam" maar die dele kom verseker skoon daaruit.
ons het "n potjie aan die prut gehad met kookwater , met gelyke dele sout wynsteensuur en sunlight...
hy maak lekker "foam" maar die dele kom verseker skoon daaruit.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Dop Sop
Goeiemiddag,
Hierdie is 'n ou onderwerp maar kan ons dalk hoor of daar nou manne is met meer ondervinding oor die produk en wat is die nuutste terugvoer daaroor?
Hierdie is 'n ou onderwerp maar kan ons dalk hoor of daar nou manne is met meer ondervinding oor die produk en wat is die nuutste terugvoer daaroor?
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Dop Sop
Ek gebruik ook 'n Tartaric / Sunlight oplossing om die doppe te was na dopvoorbereiding. Doppe moet getumble word om die carbon aan die binnekant van die dop te verwyder. Net was alleen help nie... Veral ook die binnekant van doppe se nekke moet met 'n boor en nylonborsel skoongemaak word. Vuil doppe beskadig jou matryse permanent, so thats the way ...
Mooi dag almal!
Mooi dag almal!
-
Stef de Jongh
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Jul 11, 2023 11:00 am
Re: Dop Sop
Brasshine is n nuwe produk op die mark. Verwyder oksidasie en carbon binne 10 tot 15 sekondes binne die dop en primer pocket. Beskikbaar by winkels in Pta
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Re: Dop Sop
Hi manne ek gebruik dop sop al vir ongeveer 2 jaar. Dit werk soos 'n droom, doppe skoon binne 15 sekondes.
Gebruik dit net in 'n goed geventileerde vertrek of buite, daar is bietjie van 'n chemise reuk wat in die lug hang.
Het geen negatiewe uitwerking op my doppe gesien nie, als is 100%.
Gebruik dit net in 'n goed geventileerde vertrek of buite, daar is bietjie van 'n chemise reuk wat in die lug hang.
Het geen negatiewe uitwerking op my doppe gesien nie, als is 100%.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Dop Sop
Hoekom wil jy dopsop koop as jy jou eie kan maak vir 'n paar rand? Kyk na my resep hierbo.Disiderata wrote: Mon Jan 13, 2025 4:08 pm Hi manne ek gebruik dop sop al vir ongeveer 2 jaar. Dit werk soos 'n droom, doppe skoon binne 15 sekondes.
Gebruik dit net in 'n goed geventileerde vertrek of buite, daar is bietjie van 'n chemise reuk wat in die lug hang.
Het geen negatiewe uitwerking op my doppe gesien nie, als is 100%.