17 Hornet

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

17 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

More more mane! Ek het na letterlik jare se gesoek vir my n CZ 527 American 17Hornet gekry!! As jy opsoek is na so n roertjie se ek maar vir jou sterkte! Eks diep opgewonde oor die skietystertjie. Jaaa man sal seker nie wlveel met hom kan vreksiet nie maar dit is maar net iets wat ek MOES he! Is hier nog ander manne wat so n kaliebertjie besit? Laat ons bietjie hoor? Ek weet van Ge en en Louw hier op die forum wat van hulle het? Dankie ook sommer weereens aan Louw wat my op die geweertjie se spoor gesit het.

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 17 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Hoe maak julle met skoonmaak stokke? Hoe trim julle doppe? Watse tregtertjie gebruik julle om kruit in doppe te gooi? Watse kruit gebruik julle? Al ooit S265 geprobeer? Glo nie man sal genoeg van hom inkry vir lekker spoed nie...
Post Reply