300WSM Jag kombinasies
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
300WSM Jag kombinasies
Môre Manne!
Ope vraag aan 300WSM eienaars en fanatikuste.
Watse punt skiet julle vir jag.
Ek weet ons is almal BC verskrik maar ek hou van harde betroubare punte as ek jag.
Onlangs uit nood ‘n gekwesde wildebees help platskiet met my 9.3( nou nie die beste bakkie geweer nie) en net weer besef as die bok se adrenalien pomp jou 6.5 en 243 met EldX’e op die blad nie dieselfde uitwerking het as ‘n 286gr Norma Oryxe nie.
Dus
Die Scenario
Plaas is ‘n kombinasie van operige bosveld met oop vlaktes tussen in.
Skoot afstand kan enigeiets wees van 50-400meter.
Jy kry die oproep :
‘Kom ons ry gou vanmiddag saam my ‘n draai met die bakkie dalk kry ons daai troppie wildebeeste….’
Jy gryp jou 300WSM
Watse punte skiet ons??
Sent from my iPhone using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300WSM Jag kombinasies
Rudie se 180s, daai WSM behoort darem genoeg spoed te he laat daai koel nog mooi werk op 400m.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Jag kombinasies
Een van my jag maats skiet 165 Acubonds met sy 300WSM vir lyfskote ,elande, blou wildebees en gemsbok en 168 AMAX vir kop skote op springbok en blesbok.
DD
DD
Last edited by Diesel Dog on Mon Sep 11, 2023 8:31 pm, edited 2 times in total.
- Vloot
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sun Feb 10, 2013 1:20 am
Re: 300WSM Jag kombinasies
More Apie,
300WM se performance is seker n naby genoeg om my 2c bytevoeg.
My subjectiewe keuses vir jou applikasie.
#1 Frontier Spartan 180gr HPBT
#2 Balistix 175gr HunTac
Frontier is my standaard jag lading vir alles teen 2950vps uit my 300WM en daar is niks wat hy sleg doen nie. Maar Frontier het hulle self uit die mark ge prys en nou sukkel ek om in die hande te kry. Hulle is duurder as Peregrine se VLR4 ekwivalent
Dus skuif ek oor Balistix toe met 30% voordeel op prys vs Peregrine. Onder R10/punt as jy bulk koop 500 plus. Akkuraat heid is beter as Frontier uit my 300WM.
Terminale effek uit my 308 met 155gr HunTac is uitstekend.
Ek hoop dit is vir jou n handige data punt.
Groete
Vloot

Doen wat jy kan met wat jy het, waar jy is.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 300WSM Jag kombinasies
Ek het besluit op 180ge nosler bt hunting teen 2830
Last edited by Jaco v Zyl on Sun Sep 10, 2023 7:52 pm, edited 1 time in total.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: 300WSM Jag kombinasies
Ek skiet 180gr maar gebruik iets wat of bonded of mono metaal is. Daai 300wsm is maar nes 'n winmag as koel nie sterk is nie breek dit op en jy gaan op 'n plaas toer.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 300WSM Jag kombinasies
Tikka 300WSM gelaai met 66.8gr VV N165 en Norma Bondstrike 180gr koeëls. Die gee so 2830fps wat dodelik was op 'n koedoe en 'n swartwildebees die jaar.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
300WSM Jag kombinasies
Myne ook ‘n Tikka!Riaan Kriel wrote:Tikka 300WSM gelaai met 66.8gr VV N165 en Norma Bondstrike 180gr koeëls. Die gee so 2830fps wat dodelik was op 'n koedoe en 'n swartwildebees die jaar.
23.75duim loop so nou nie ‘n 30duim custom bedryf nie.
Ek het goeie sukses mer die Bondstrike in my 6.5 gehad maar hulle neig vir my amper na die sagter kant toe as ek die spoed van die 300 in ag neem. Hoe maak hulle in die 30 kaliber?
Watse spoed sal mens die 180gr SBC van Rudi teen kan gooi met hierdie kortgat?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300WSM Jag kombinasies
Sal hulle gemaklik teen 2800fps kan skiet net soos Riaan met N160 of N165, met n bq warmer kruit soos N560 sal jy by 2900fps kom as jy regtig wouApie wrote: Mon Sep 11, 2023 10:38 pmMyne ook ‘n Tikka!Riaan Kriel wrote:Tikka 300WSM gelaai met 66.8gr VV N165 en Norma Bondstrike 180gr koeëls. Die gee so 2830fps wat dodelik was op 'n koedoe en 'n swartwildebees die jaar.
23.75duim loop so nou nie ‘n 30duim custom bedryf nie.
Ek het goeie sukses mer die Bondstrike in my 6.5 gehad maar hulle neig vir my amper na die sagter kant toe as ek die spoed van die 300 in ag neem. Hoe maak hulle in die 30 kaliber?
Watse spoed sal mens die 180gr SBC van Rudi teen kan gooi met hierdie kortgat?
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: 300WSM Jag kombinasies
Ek skiet n Savage Model 12 in 300wsm.
Ek het aanvanklik 210 berger VLD lr geskiet vir jag en teiken teen gem 2800f/s. Het 400 koeëls uitgeskiet waarvan 12 op wild (meesal blesbokke en twee koedoebulle) en geen probleme ondervind nie.
Toe 180gr Sierra game kings gelaai teen 3030fps. Ek jag hoofsaaklik met dit en het al ses elande op die blad geskiet, met geen probleme. Meer ar 20 gemsbokke, waarvan meerderheid bladskote was, en ook geen probleme. Ses koedoes waarvan drie bladskote op grooterige bulle was en ook geen probleme nie. Ek het nog 20 van daai koeëls om uit te skiet dan gaan ek Berger 180gr Elite Hunters begin laai, want ek kon nie iets anders in 180gr kry nie. Sal hier terugvoer gee as ek met hul begin skiet.

Skiet 180gr Swift scirrocos teen 3050ft/s (28") loop. Slaan hard en het net een perfekte omgeklinkte koel uit BWB uit gehaal 2" voor die stert na 'n bors skoot op 40m. Die res het die bokke mooi geval maar koel is deur
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300WSM Jag kombinasies
200gr Kriek mono teen 2750 is my 1ste keuse tot op 400m. Paar bokke het geval met die kombinasie.
Ek het ook 178gr en 208gr eld-m mee gejag al maar daai bokke moet kopskote kry of vêr staan.
200gr eldx het gesorg vir my klong se koedoebul.
200gr Sierra Matchking of Gameking ook mooi geloop.
Ek hou van n swaar koeël teen so 2750.