Lag 'n bietjie

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Lag 'n bietjie

Post by Frikkiedbr »

MIGRASIE
"En hoekom wil jy emmigreer?"
"Wel 20 jaar gelede was gemengde huwelike onwettig, nou is dit wettig. Ek waai liewer voordat dit verpligtend word."

SNOR CITY
Ek verstaan die nuwe naam vir Pretoria "Tswane" - pla my nie meer nie.
Dis eintlik vernoem na Generaal de La Rey se swaer, Generaal Tswanepoel.

BUFFER PLAKKER
Moenie steel nie - die regering haat kompetisie.

OU VERSKONING
Koos se vrou roep hom benoud" "Koos! Koos! Kom help. Hier is 'n by wat my wil steek!"
Koos skree terug: "S? net vir hom jy is moeg en jy het hoofpyn!"

MAKLIK GEDOEN
Die man vra die kelner in die restaurant of hulle wilde eend het. Kelner:
"Nee meneer, maar ons kan 'n makke vir meneer die m*@r in maak!
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lag 'n bietjie

Post by BLOK »

Cannibal and his son is walking in the woods and sees a sexy girl. "Dad! Are we eating her?" Asked the boy. "What! Are you mad! We take her home and eat your mother!!"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lag 'n bietjie

Post by Frikkiedbr »

Bankrotskap soos verduidelik deur Koos,

BANKROTSKAP - waar dit alles begin het.*

"Dit het alles in 1961 begin toe die geldstelsel van ponde na rande verander
het, en my oortrokke rekeninge verdubbel het. Ek was net besig om daaraan
gewoond te raak, toe bring hulle kilogramme in die plek van ponde en onse,
en my oes verminder met die helfte. Toe verander hulle die re?nval
van duime na millimeter, en ons het sedert daardie tyd nog nie weer 'n
duim reen gehad nie. Wat doen hulle toe? Bring 'n ding genaamd
Celsius en die temperatuur daal met twintig grade. Geen wonder my mielies
wil nie groei nie. Asof dit nie genoeg was nie, verander hulle grond, van
morge na hektaar, en my plaas se grootte verminder met die helfte van wat ek
oorspronklik ge?rf het. Dit is toe dat ek besluit om die plaas te verkoop.
En glo my. Ek het pas my plaas in die mark gesit, toe verander hulle myle na
kilometer. Nou is my plaas so v?r uit die dorp, dat niemand daarin
belang stel nie!"


Koos van der Merwe
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply