Veelsydige jagteleskoop

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Capt. Yoda »

Die is die kruis wat IAN gebruik so ek dink meeste ander kruise gaan vir hom bq groot wees

https://i1.wp.com/precisiondefenceindustries.com/wp-content/uploads/2017/12/DLS1-or-3.png?fit=640%2C640&ssl=1

Die Zmoa van Zeiss is nie so dat hy jou tyken sal toe maak nie, is n baie lekker ret
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by toelie »

Ian is maar net bietjie vol *** met n teleskoop. Hyt al meer teleskope gehad in die laaste 2 jaar as wat hy petrone uit geskiet het haha.

Nee die kruis werk bitter lekker op papier siende dat die x30 jou help.

Ek het ongelukkig nie met die nuuter Leupolds kennis nie.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Sangoma (IAN) »

Capt. Oblivious wrote:Die is die kruis wat IAN gebruik so ek dink meeste ander kruise gaan vir hom bq groot wees

https://i1.wp.com/precisiondefenceindustries.com/wp-content/uploads/2017/12/DLS1-or-3.png?fit=640%2C640&ssl=1

Die Zmoa van Zeiss is nie so dat hy jou tyken sal toe maak nie, is n baie lekker ret
Daarsy, daai is nou lekker.... ++>:
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Danie01 »

Dankie manne, ek het nou n goeie idee waarvan ek hou en wat sal werk.

Ja daai kruishaar van Ian is so bietjie fyn vir die nagskiet.

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Cbird »

More

Ek will vir my 'n teleskoop koop vir my 300WM om natuurlik meer te jag. Ek wou 'n nuwe draad begin maar kom toe op die een af.

Ek kyk na 'n Leupold VX6HD 3-18X44mm Duplex en Swarovski Z6 2.5-15X44 P L BT PLEX en will graag weet of die twee al met mekaar vergelyk is en wat sal jul aanbeveel of anders hoe die VX6HD en Z6 in die algemeen met mekaar vergelyk?

Groete
Siebert
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Capt. Yoda »

Die Swaro gaan duideliker wees in "last light" maar ons jag min na 5 hier in SA so ek glo dam nie dit behoort n groot faktor wees nie.

Ek sou se koop die een wat jy goed koper kan kry, die Leupold vertoon wel vir my mooier op n geweer vir wat dit werd is maar die Swaro se ballistic turret werk ook lekker.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Malan123 »

Ek het 'n paar Swaros en jy sal nie verkeerd gaan nie
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Supacow »

Gewoonlik het die amerikaner meer verstelling in sou jy die dag bene wou rek. Die duitsers skiet om die hide en nie belafstande. Hou ingedagte. Ook die bt beperk verstelling.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Forester »

Ek het onlangs 'n probleem met 'n Swaro z6i gehad, het dit met 'n Leupold VX5HD vervang en nou is die probleem weg. Swaro se glas is amazing, maar dis waar dit stop. Ek sou Nightforce aanbeveel, ek het nog geen probleme met my twee gehad nie en persoonlik hou ek van die MOAR reticle.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by tripodmvr »

Leupold word deur talle persone op Youtube genoem as praktiese en duursame JAGTELESKOPE wat liggewig en kleiner is as die taktiese modelle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Cbird »

Lyk vir my moeitewerd om na die Leupold te kyk.

Baie dankie
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Mellies »

Cbird wrote: Wed Aug 30, 2023 5:57 am More

Ek will vir my 'n teleskoop koop vir my 300WM om natuurlik meer te jag. Ek wou 'n nuwe draad begin maar kom toe op die een af.

Ek kyk na 'n Leupold VX6HD 3-18X44mm Duplex en Swarovski Z6 2.5-15X44 P L BT PLEX en will graag weet of die twee al met mekaar vergelyk is en wat sal jul aanbeveel of anders hoe die VX6HD en Z6 in die algemeen met mekaar vergelyk?

Groete
Siebert
Leupold. Loshande!!!

Onthou net die VX5HD en 6HD het dieselfde glas. Die VX6e het ekstras bv. lens klappe (wat nice is), throw lever en eksterne windage turret as ek reg onthou. Dis maar hoekom die duurder prys.

Sekere VX6e het ook 34mm buise wat dan CDS-ZL3 aandui vir meer clicks of 3 omwentelinge van die turret. Staandaard is 2 of dan CDS-ZL2.

Ek dink meeste VX5e is ook ZL2.

Vergelyk die verskillende brands te FOV. Baie (jonger) jagters/skieters kyk in vergroting vas. FOV met kwaliteit glas is vir my belangriker.

Met n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Mellies »

Capt. Yoda wrote: Wed Aug 30, 2023 7:29 am Die Swaro gaan duideliker wees in "last light" maar ons jag min na 5 hier in SA so ek glo dam nie dit behoort n groot faktor wees nie.

Ek sou se koop die een wat jy goed koper kan kry, die Leupold vertoon wel vir my mooier op n geweer vir wat dit werd is maar die Swaro se ballistic turret werk ook lekker.
Ek is nie oortuig dat Swaros beter is met beperkte lig vs die nuwe HDs nie...

Ek kan verkeerd wees.

Met n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Mellies »

Forester wrote: Wed Aug 30, 2023 9:51 am Ek het onlangs 'n probleem met 'n Swaro z6i gehad, het dit met 'n Leupold VX5HD vervang en nou is die probleem weg. Swaro se glas is amazing, maar dis waar dit stop. Ek sou Nightforce aanbeveel, ek het nog geen probleme met my twee gehad nie en persoonlik hou ek van die MOAR reticle.
Ek het al my Swarovskis gesmous en met Leupolds vervang. So ook meeste van my jagvriende...

Nog nie n dag spyt nie.

Met n vleisie...
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1383
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by snakker »

Mellies wrote:
Forester wrote: Wed Aug 30, 2023 9:51 am Ek het onlangs 'n probleem met 'n Swaro z6i gehad, het dit met 'n Leupold VX5HD vervang en nou is die probleem weg. Swaro se glas is amazing, maar dis waar dit stop. Ek sou Nightforce aanbeveel, ek het nog geen probleme met my twee gehad nie en persoonlik hou ek van die MOAR reticle.
Ek het al my Swarovskis gesmous en met Leupolds vervang. So ook meeste van my jagvriende...

Nog nie n dag spyt nie.

Met n vleisie...
Jy moet vir jou ander vriende kry Image

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Capt. Yoda »

Ek sal dam nou nie se n VX 5HD het beter glas as n Z6 nie, wel nie vir my oe nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by toelie »

Mellies wrote: Fri Sep 01, 2023 7:15 pm
Forester wrote: Wed Aug 30, 2023 9:51 am Ek het onlangs 'n probleem met 'n Swaro z6i gehad, het dit met 'n Leupold VX5HD vervang en nou is die probleem weg. Swaro se glas is amazing, maar dis waar dit stop. Ek sou Nightforce aanbeveel, ek het nog geen probleme met my twee gehad nie en persoonlik hou ek van die MOAR reticle.
Ek het al my Swarovskis gesmous en met Leupolds vervang. So ook meeste van my jagvriende...

Nog nie n dag spyt nie.

Met n vleisie...
Mellies

Met watter Leupold modelle het jy dit vervang?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by pietskiet »

As glas vir jou NB is - kies die Swarovski.
As hoeveelheid verstelling (elevation en windage) vir jou belangrik is - koop die Leupold.
Ek het beide en nie een van die twee het my al probleme gegee nie. Sou wel se die Leupold is n bietjie meer 'rugged' en lyk of hy die punches bietjie meer kan vat as die Swaro.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Veelsydige jagteleskoop

Post by Mellies »

toelie wrote: Wed Sep 06, 2023 4:25 pm
Mellies wrote: Fri Sep 01, 2023 7:15 pm
Forester wrote: Wed Aug 30, 2023 9:51 am Ek het onlangs 'n probleem met 'n Swaro z6i gehad, het dit met 'n Leupold VX5HD vervang en nou is die probleem weg. Swaro se glas is amazing, maar dis waar dit stop. Ek sou Nightforce aanbeveel, ek het nog geen probleme met my twee gehad nie en persoonlik hou ek van die MOAR reticle.
Ek het al my Swarovskis gesmous en met Leupolds vervang. So ook meeste van my jagvriende...

Nog nie n dag spyt nie.

Met n vleisie...
Mellies

Met watter Leupold modelle het jy dit vervang?
Meeste met VX5HD 3-15x44 CDS FD duplex of gewone duplex. Ook VX5HD 2-10 FD duplex en n paar VX3HDs 4.5-14x40 of 50 CDS duplex.

Met n vleisie...
Post Reply