Middag meneere
Ek is opsoek na 55gr hornady FMJ's wat ek wil ruil vir die Hornady 55gr SP (Soft point) ek het so 3000 wat ek wil ruil. Dit is vir n vriend wat nie met die soft point mag laai nie.
Groete
Vossie
.224 Hornady SP 55gr vir 55gr FMJ
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
- Kopskoot 1 WP
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm
Re: .224 Hornady SP 55gr vir 55gr FMJ
Vossie, stuur vir my 'n whatsapp na nul sewe een 611 vier vier nul sewe, ek kan dalk help.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: .224 Hornady SP 55gr vir 55gr FMJ
Goeie môre Vossie
Indien die vriend steeds wil ruil, ek is bereid.
Rawstorne
Nul 8 Twee 903 75sewe vyf
Indien die vriend steeds wil ruil, ek is bereid.
Rawstorne
Nul 8 Twee 903 75sewe vyf