6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by QG18de »

Goeie naand manne

Ek wil graag bietjie raad hê asb. My kombinasie is die volgende:
Howa 26" barrel (660mm)
S365/100/b/22 (nuwerige blik kruit)
Lapua dop SRP
Hornady ELDM 147gr
TPL 72.5mm
Ladings 40.4gr gee 2647fps
40.7gr gee 2650, 2633, 2655fps

Ek soek nie noodwendig spoed nie, net akkuraatheid.

Die hulp word opreg waardeer!
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by tripodmvr »

Dopvolume gaan die berekening beinvloed.

Met QL se waarde vir dopvolume is jy dalk by 'n node met 40,7gr. Meet die volume van 'n geskiete dop en dan kan ons die berekeninge verfyn.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by QG18de »

Baie dankie oom

Ek sal seker maak van dopvolume. Die groepering van 40,7gr het nie 'n slegte groepering gegee nie. So 2 skote amper in mekaar en 3de skoot so bietjie minder as n duim weg.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by QG18de »

Rite oom ek het die dopvolume gaan meet. Gemiddeld so 52,6gr H20.

Laat weet maar waar die node lê asb. Ek vermoed my kolf is dalk nie heeltemal reg nie.

Groete en baie dankie
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by tripodmvr »

Met die dopvolume by. Twee volle nodes na bo.

40,9gr = 2660vps
42,7gr = 2766vps en druk van 56K psi. Jy sal moet kyk hoe hierdie druk gaan maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by QG18de »

Baie dankie oom.

Waardeer. Ek het gister geweer uitmekaar gehaal en sien daar is defnitief pressure points tussen aksie en kolf. Sal dit maar eers probeer uitsort voor ek verder sukkel met lading. Ek was naby of basies by elkeen van daardie ladings en snelhede en kon nie goeie groepe kry nie.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by Alwin »

QG18de wrote: Mon Sep 04, 2023 8:12 am Baie dankie oom.

Waardeer. Ek het gister geweer uitmekaar gehaal en sien daar is defnitief pressure points tussen aksie en kolf. Sal dit maar eers probeer uitsort voor ek verder sukkel met lading. Ek was naby of basies by elkeen van daardie ladings en snelhede en kon nie goeie groepe kry nie.
Kyk maar na jou TPL en sprong ook. Die ELDM'e is redelik sensitief vir sprong.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by Nico Harris »

Julle kan gerus na die half node kyk om en by 2700ft/s- hy skiet ongelooflik mooi in my 6.5 creed met n 24” loop. Tpl van 71.5mm pas mooi in die howa se mag en groepeer goed in n hele klomp gewere.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by tripodmvr »

Nico Harris wrote: Tue Sep 05, 2023 8:23 am Julle kan gerus na die half node kyk om en by 2700ft/s- hy skiet ongelooflik mooi in my 6.5 creed met n 24” loop. Tpl van 71.5mm pas mooi in die howa se mag en groepeer goed in n hele klomp gewere.
Met die 26 duim loop is die halfnode by 2713vps en 41.8gr is die lading. Ek sou egter kyk na die hoër volle node synde die druk slegs by 56K psi is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by henk.spioenkop »

Naand almal. Volgens wat ek al gesien het wys 6.5CM’s druk op spoed hoër as 2750fps. Dit is wél met 24” lope. Dalk werk die een met 26” loop. Nuuskierig om te weet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by tripodmvr »

Verander ek dit na 'n 24 duim loop is die 1/2 node by 2720vps en druk 56K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by Toyrsi »

Ek skiet ook die 147 op my 6,5C met n 24" teen 2730.
Tpl van 72mm
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6.5 Creedmoor en 147gr ELDM

Post by Capt. Yoda »

Ekt nou n oomblik geidnk ek is op n FB herlaai groep
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply