Middag almal,
Weet iemand dalk watter smid het 'n 7mm-08 Ackley Improved reamer? Ek jeuk.
Groete,
Hein
7-08 AI reamer
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
7-08 AI reamer
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 7-08 AI reamer
En die twenytotoviffty kry hy ook turbo?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: 7-08 AI reamer
Hy is due 'n nuwe pyp.... het 'n borescope in sy keel af gedruk laas week. Is blykbaar nie ek wat nie meer kan skiet nie... daar is so 8-10mm jump voor die groewe begin
Sal hom darem nou nie so van sy ma af turbo charge nie.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel