Onderhoud op jou Die Set
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Onderhoud op jou Die Set
Naand almal,
Roes julle die sets ook so? Myne roes maak nie saak wat ek doen, so nou het ek so paar vrae asb:
1. Hoe gereeld moet 'n mens jou crimping en seating die skoon maak? Na elke herlaai of hoe?
2. Hoe maak julle die die set skoon? Haal uit mekaar en smeer olie, thinners of hoe?
3. As mens nou nie jou die set skoon maak, wat sal die nadeel wees, akuraatheid neem ek aan?
4. Hierdie ultrasonic cleaners wat mens koop, as jy jou die set in die skoon maak, is dit dan voldoende of moet jy maar nog steeds olie smeer.
Dankie almal,
Lekker aand,
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
henkb
Re: Onderhoud op jou Die Set
More Piet,
Ek het ook mos hande gekry wat alles laat roes as ek net naby dit kom en ek laaik ook nie as my dies so roes nie, so hier is wat ek doen:
Ek het vir my 'n boks latex handskoene gekoop en ek sit maar van hulle aan as ek laai of met die doppe werk ens.
Ek maak my dies aan die binnekant met spirits of met surgical alcohol skoon deur 'n oor pluise te gebruik.
As ek klaar met die dies gewerk het vat ek n lappie deurweek met Q20 en dan vee ek die buitekant van die Dies daarmee af.
As n mens elektroniese stuff ens koop kry jy mos sulke silica gel pakkies in die boks. Ek gooi dan een of twee van hulle in my die set se boks ook.
Dis seker goeie praktyk om jou dies na elke herlaai binne skoon te maak maar ek laai gewoonlik nie so baie op n slag nie en maak so elke tweede keer die binnekant skoon.
As jou sizing die vuil is binne kan dit jou doppe krap en beskadig en ook hulle dalk nie reg size nie.
'n Vuil seating die kan ook seating beinvloed wat negatief kan wees vir akuraatheid.
So mens moet hulle maar skoon probeer hou.
Ek ken ongelukkig nie die ultrasonic cleaners nie.
Hoop dit help.
Groete,
Henk

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
carb cleaner werk baie goedd
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
Thx Henk, daai sweet hande is presies my probleem ja.
Ek het erens gelees van die ouens laat le die dies in thinners. Ek neem aan seker maar net so rukkie en dan maak jy maar droog en bere weer.
Ek het erens gelees van die ouens laat le die dies in thinners. Ek neem aan seker maar net so rukkie en dan maak jy maar droog en bere weer.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
Maak myne sommer ook met carb cleaner skoon, search net hierdie topic is al heelwat vroer bespreek
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Onderhoud op jou Die Set
watse lube gebruik jy
daai wat soos tandepasta uitdruk laat die goed roes dis water basis
ek gebruik rcbs se case lube my dies het nog nooit geroes nie en hulle is al baie gebruik deur die jare
mens kry n wax ook wat nie water basis is nie
pm vir ksv hy sal jou se wat daai was se naam is

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
Piet
Die probleem kom nie so seer by die lube wat laat roes nie maar baie van ons hande sweet en dis dai sweet wat laat roes. Selfde as wat met n geweer se loop en magasyn plaat gebeer. Jy het mos al gesien baie keer is hulle al skoon gevreet van sweet. Wat die dies binne betref hulle kry maar aanpaksel met die tyd en dis goed om hulle skoon te maak.
Blok
Die probleem kom nie so seer by die lube wat laat roes nie maar baie van ons hande sweet en dis dai sweet wat laat roes. Selfde as wat met n geweer se loop en magasyn plaat gebeer. Jy het mos al gesien baie keer is hulle al skoon gevreet van sweet. Wat die dies binne betref hulle kry maar aanpaksel met die tyd en dis goed om hulle skoon te maak.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Onderhoud op jou Die Set
hahaha blok dan het ek engeltjie hande want my dies roes nie hahahaha

of ek is n vetterige mannetjie wat ghries afgee op die goed
of dalk is dit my olierige vis en tjips hande
of ek is n vetterige mannetjie wat ghries afgee op die goed
of dalk is dit my olierige vis en tjips hande
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
Dis hoekom ek nie laaik van in die see swem nie, ek dink ek sweet van al daai sout water wat ek gesluk het toe ek klein was

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Onderhoud op jou Die Set
Ek spuit my die set met tool in a can so paar spuite en alle vuilgoed kom uit en dan vee ek als net liggies af...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
Remington se raad werk goed, carb cleaner maak mooi skoon.
Ek spuit die dies met WD40 na ek klaar gewerk het en b?re hulle net so nat met WD40, as ek dit weer wil gebruik vee ek die ergste gou af en dan spuit ek carb cleaner binne in om mooi skoon te maak voor ek begin. Die WD40 drup darm nou nie uit die dies uit nie, hulle moet net nat wees as jy daaraan vat.
Ek size doppe sommer met enige dun tipe olie, was hulle net in lekker warm water met die wynsteensuur en seep voor ek aangaan.
Snaaks genoeg dat my Lee stel vir die 9mm die minste neig om te roes alhoewel hy die goedkoopste was

Peet

Work to live, don"t live to work
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Onderhoud op jou Die Set
Thinners?? 
Hy behoort dan meer te roes want thinners haal die laaste bietjie olierigheidjie ook af.
Vee hom ook maar met bietjie spookpiepie.