22-250 hulp benodig

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
SKOFFEL
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sat Jul 22, 2023 7:04 am

22-250 hulp benodig

Post by SKOFFEL »

Middag is daar iemand wat my kan help met lading ontwikkeling. Ek skiet n 'stock' Howa 22-250 en wil nou die 53gr vmax skiet met N540. Enige raad en ladings sal waardeer word.

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 hulp benodig

Post by tripodmvr »

Het vir jou 'n PM gestuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply