Gesoek: Natal Suidkus vakansie verblyf

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Gesoek: Natal Suidkus vakansie verblyf

Post by J le Roux »

Goeie More

Ons bespreking vir die Oktober skoolvakansie het skeefgeloop, en ek is op soek na vakansieverblyf rondom Shelly Beach.

6 mense, so week tussen 29 Sept en 10 Okt asseblief.

Laat weet asb of iemand 'n vakansieplek het wat beskikbaar is. Ons is van Polokwane, so die Noordkus is ook binne bereik.

Groete
Johan le Roux
O83455365I
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Wildgeese
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Nov 19, 2018 5:25 pm

Re: Gesoek: Natal Suidkus vakansie verblyf

Post by Wildgeese »

Maak net seker daar is water, groot probleem op die suidkus
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Gesoek: Natal Suidkus vakansie verblyf

Post by J le Roux »

Dankie.

Ons het reggekomm sal maar in die see was as daar nie te veel riool in is nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply