Hallo almal
My Case prep mashientjie se een rat het gebreek.
Plek waar ek gekoop is nie oor gretig om my te help nie , want die outjie is oor 3 jaar oud.
Een agent verwys my terug na handelaar om vas te stel watter agent hy gebruik vir Hornady Produkte
Dalk is hier iemand wat kan help
Hornady Case Prep Trio - parte gesoek
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Hornady Case Prep Trio - parte gesoek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Gideonviljoen
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm
Re: Hornady Case Prep Trio - parte gesoek
Myne presies so gebreek ok. Gebruik of nou as case prep dio en nie trio. Kon ook nog nie regkom met vervang nie
Sako 30-06
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Hornady Case Prep Trio - parte gesoek
Kan julle nie daai ratjie laat 3d print nie?
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Hornady Case Prep Trio - parte gesoek
Gideon
3D print het 100% gewerk , dankie
3D print het 100% gewerk , dankie
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Hornady Case Prep Trio - parte gesoek
Net n plesier!
Bly jy kon regkom!!
Bly jy kon regkom!!