190gr Nosler Accubond in Tikka 300WSM

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Hannes H
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am

190gr Nosler Accubond in Tikka 300WSM

Post by Hannes H »

Goeie Middag,

Ek kyk na ‘n Tikka 300WSM Varmint. Die geweer het ‘n 23.7” loop met 1-11 twist. Die geweer sal hoofsaaklik vir jag van groter wild gebruik word.

Ek wil graag hoor of enige iemand hier die Nosler Accubond 190gr LR in hulle Tikka skiet en hoe is die resultate? Sal ook graag wil weet watter dryfmiddels julle gebruik.

Groete,

Hannes
Post Reply