Geweer waarde?

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Geweer waarde?

Post by Lapua »

Mnre,

Ek het n 30-06 Brno wat ek nog nie voor n lisensie aansoek gedoen het nie. Dit is n boedel wapen en ek het einlik nie werk vir die roer nie so ek oorweeg dit om hom te verkoop. Die roer is nog mooi en het n Tasco scopie nog op. Vir hoeveel sou julle sê kan ek die roer in die mark sit? Ek het gedink so 14K?

Sê my wat julle dink.

Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Geweer waarde?

Post by Geno »

Ek het in Desember 'n spotless Brno .30-06 met proper sneller, Talley ringe en mcMillan kolf ivr R15k gekoop, so ek dink R14k is effe baie.
R9000 sal meer in lyn wees in my opinie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lategan1 »

Lapua wrote: Mon Jul 31, 2023 9:05 am Mnre,

Ek het n 30-06 Brno wat ek nog nie voor n lisensie aansoek gedoen het nie. Dit is n boedel wapen en ek het einlik nie werk vir die roer nie so ek oorweeg dit om hom te verkoop. Die roer is nog mooi en het n Tasco scopie nog op. Vir hoeveel sou julle sê kan ek die roer in die mark sit? Ek het gedink so 14K?

Sê my wat julle dink.

Groete
Lapua, weet jy wattter model Brno dit is?

Indien ZG47, opsie vir my asb.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lategan1 »

Geno wrote: Mon Jul 31, 2023 9:14 am Ek het in Desember 'n spotless Brno .30-06 met proper sneller, Talley ringe en mcMillan kolf ivr R15k gekoop, so ek dink R14k is effe baie.
R9000 sal meer in lyn wees in my opinie.
Stem, 9-10.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Geweer waarde?

Post by Pappabeer »

n Foto if twee sal help. Ek het laasjaar n spotless Brno ZKK600 .30-06 hier op die forum gekoop vir n vriend vir R7500
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lapua »

IMG-20230424-WA0036.jpg
Ek hoop dit help
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lategan1 »

ZKK 600 met set trigger.

“Lux” weergawe met wangstuk, mooi gravering en kolf met plat voorkant en scnabel met ander kleur hout.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Geweer waarde?

Post by Ds J »

R7000 - R12 000, met n gemiddeld van R9000 - R11 000.

DIt hang af van

- die dringendheid van die verkoper,

- die gewilligheid van die koper,

- die toestand van die geweer.

Die Tasco teleskoop kan dalk bietjie waarde hê, mits hy verstelbaar is. Die outydse 4x32 ens het nie ernstige waarde nie want meeste skuts soek verstelbare vergrotings en n groter lens.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lapua »

Middag Ds J,

Niks jaag my om te verkoop nie. Ek oorweeg slegs om te verkoop oor ek nie rerig werk het vir nog n geweer nie en dan moontlik eerder die vondse kan gebruik vir herlaai komponente vir die wapens wat ek wel gebruik. Ek het nog nie eens gekyk wat die scope se vergroting is nie. Moontlik iets soos 4x40 of so iets.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Geweer waarde?

Post by Armand Steenkamp »

8k maks 9k.

Groetnis
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lapua »

Dankie vir almal se input. Ek waardeer dit baie.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Geweer waarde?

Post by Pappabeer »

Ek dink R10k is haalbaar as jy geduldig is. Ek persoonlik verkies die ouer reguit kolwe op die Brnos, maar as die loop nog mooi is, is hierdie n eerlike jaggeweer, of selfs n uitstekende donor aksie vir n man wat iets wil bou. Hoop jy kom reg met die verkoop.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Geweer waarde?

Post by Capt. Yoda »

Vir R9000 sou ek hom maar in my kluis laat staan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Geweer waarde?

Post by Toxxyc »

Ek dink gewere soos daardie is meer werd as die geld wat jy vir hulle kan kry. Maar as jy die fondse nodig het, laat hom waai.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 481
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lapua »

Ek het ook maar gedink hy is meer werd in my kluis. Eendag sal my laaitie oor die hele "6.5 is alles gevoel" kom, en dan sal die roer dalk werk kry.
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: Geweer waarde?

Post by Stef1274 »

Ek wil nou nie tone trap hier nie, maar ek sou R15k vir daai geweer betaal het as ek in die mark was. As jy hom nie hoef te verkoop nie, moenie compromise nie. Adverteer wel.

https://huntandgun.co.za/
https://www.gunmarket.co.za/
https://www.gunsite.co.za/
https://www.gunafrica.co.za/classifieds.html

Brno's is excellent gewere, baie mooi, en word nie meer gemaak nie. En ek sien joune lyk skoner as skoon. Hou hom vir iemand wat hom gaan waardeer, binne of buite jou sirkel.
Last edited by Stef1274 on Tue Aug 01, 2023 10:46 am, edited 1 time in total.
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Geweer waarde?

Post by LUAN »

Of jy kan n nuwe howa koop vir minder >:+
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: Geweer waarde?

Post by Stef1274 »

LUAN wrote: Tue Aug 01, 2023 10:44 am Of jy kan n nuwe howa koop vir minder >:+
Just aint the same. Alle respek aan Howa.

As jy Brno like, dan like jy dit.
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: Geweer waarde?

Post by Ajviljoen260rem »

Capt. Yoda wrote: Tue Aug 01, 2023 8:18 am Vir R9000 sou ek hom maar in my kluis laat staan
Stem
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Geweer waarde?

Post by Lategan1 »

Ajviljoen260rem wrote: Tue Aug 01, 2023 1:22 pm
Capt. Yoda wrote: Tue Aug 01, 2023 8:18 am Vir R9000 sou ek hom maar in my kluis laat staan
Stem
Dit is nader aan die regte en wyse besluit as die verkeerde! Lekker aksie en daai sneller vorentoe gestoot, skiet fyn en akkuraat.

Toevallig verkies ek ook die reguit kolf - het een in 30.06 - maar dit is persoonlik. Hierdie een is mooier.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply