Haelgeweer kolf gekraak

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Haelgeweer kolf gekraak

Post by DeVilliers »

Hi almal,

My haelgeweer kolf het gekraak. Bo, in die middel.

Dis n ATIS, so n ander kolf is nie so maklik bekombaar. Waar in PTA kan ek hom laat regmaak? Het nou so bietjie gesoek op die site en lyk my opsies is min.

Dankie

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Haelgeweer kolf gekraak

Post by Supacow »

Morkel en Crouse het my Beretta fore end gefix dat hy lyk soos nuut. Ek is baie tevrede.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 726
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Haelgeweer kolf gekraak

Post by obasch »

Kontak vir Costa Halkias van Loris International 082 775 0243
Post Reply