Terugskop wat koeël in mag beinvloed
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Terugskop wat koeël in mag beinvloed
N man op n ander groep beleef die vervorming van sy koeël se punt. Die koeël het blykbaar so beskadig in sy mag, a.g.v die geweer se terugskop ('n 338wm).
Hy seg dat hy nie van n 'sled' af skiet nie.
Sy kommer is egter dat die TPL beinvloed word....hy moet ook nou eers op sy ogief gaan meet en laat hoor...
Ek het so iets nog nie self beleef nie, maar dink die ou het rede vir ondersoek.
Die nek spanning wat ek gebruik is 0.001", skynbaar sonder probleme.....maar op die baan laai ek een-een, so kon dit nog nie op papier waarneem nie.
Is daar dalk manne wat al met dit gestoei het ?
Is dit dan nie dalk beter om nek spanning effe te verhoog nie ? Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
Hierdie gebeur graag in my tikka 300 met polymer punte. Het ook daaroor geworry, maar op papier getoets en in my geval glad nie verskil aan groepperings gemaak nie. Indien hy hom so stamp dat punt dieper geseat word is neck tension dalk te min, maar dan moet hy een barshou skop. Polymer tips in my opinie moet ver makliker vervorm voordat die recoil die punt dieper seat.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
Johan
Ek het hierdie al heelwat in my lewe beleef, veral in kalibers wat n geneigheid het om te skop. As jy nie krimp nie beveel ek altyd so 2mm spasie wat jou rondte moet he in die magesyn kas. Verder beveel ek ook aan dat jy jou rondtes gereeld moet roteer in jou magesynkas, selfs al krimp jy. Het dit al baie oorgekom waar jy op n trip elke keer net van bo af aanvul en daai onderste rondte lekker pak slae vat. Deur na hierdie twee goed op te let is daar nie nodigheid om met jou nekspanning te peuter nie.
Groetnis
Wout
Ek het hierdie al heelwat in my lewe beleef, veral in kalibers wat n geneigheid het om te skop. As jy nie krimp nie beveel ek altyd so 2mm spasie wat jou rondte moet he in die magesyn kas. Verder beveel ek ook aan dat jy jou rondtes gereeld moet roteer in jou magesynkas, selfs al krimp jy. Het dit al baie oorgekom waar jy op n trip elke keer net van bo af aanvul en daai onderste rondte lekker pak slae vat. Deur na hierdie twee goed op te let is daar nie nodigheid om met jou nekspanning te peuter nie.
Groetnis
Wout
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
Dankie Baas Wous, ...die ou in die voorbeeld het sowat 4.5mm spasie in die kassie.Wouter Roets wrote:Johan
Ek het hierdie al heelwat in my lewe beleef, veral in kalibers wat n geneigheid het om te skop. As jy nie krimp nie beveel ek altyd so 2mm spasie wat jou rondte moet he in die magesyn kas. Verder beveel ek ook aan dat jy jou rondtes gereeld moet roteer in jou magesynkas, selfs al krimp jy. Het dit al baie oorgekom waar jy op n trip elke keer net van bo af aanvul en daai onderste rondte lekker pak slae vat. Deur na hierdie twee goed op te let is daar nie nodigheid om met jou nekspanning te peuter nie.
Groetnis
Wout
Ek maak maar altyd magesynkas leeg wanneer ek by die kamp kom, wat dalk help met rotasie.
Ek krimp nie, en het toevallig omtrent 2mm spasie.
My denke is dat as daar meer spasie is, vir die koeël om te beweeg in die magesynkas, dan is die effek dalk groter ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
Is op jou bladsy.....met die Accubond & Sciroccos se polymer tip is dit nie ooglopend so (vir my)nie, so wonder of die Barnes dalk effe sagter is.Malan123 wrote:Hierdie gebeur graag in my tikka 300 met polymer punte. Het ook daaroor geworry, maar op papier getoets en in my geval glad nie verskil aan groepperings gemaak nie. Indien hy hom so stamp dat punt dieper geseat word is neck tension dalk te min, maar dan moet hy een barshou skop. Polymer tips in my opinie moet ver makliker vervorm voordat die recoil die punt dieper seat.
Dalk moet ek ook net noem dat my 338wm n KD op het, sowel as n "recoil arrestor" in die kolf, wat sy terugskop vergelykbaar maak aan n 30-06 of 270
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
A 338WM with only 0.001' neck tension, you lucky the whole bullet isn't inside the case........
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
A normal full length Die probably gives between 2 and 3 thou neck tension (mine measured 2.5 thou). The 1 thou neck tension helps (me) a lot with sub 10 ES, and have been shooting it that way for about 4 years, without issuesBigfoot wrote:A 338WM with only 0.001' neck tension, you lucky the whole bullet isn't inside the case........
.....it's not possible to move the bullet by hand at that setting, so never phased me.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
jdpretorius wrote: Mon Jul 31, 2023 6:44 pmA normal full length Die probably gives between 2 and 3 thou neck tension (mine measured 2.5 thou). The 1 thou neck tension helps (me) a lot with sub 10 ES, and have been shooting it that way for about 4 years, without issuesBigfoot wrote:A 338WM with only 0.001' neck tension, you lucky the whole bullet isn't inside the case.............
it's not possible to move the bullet by hand at that setting, so never phased me.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ja maar jy skiet 270 ladings in hom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed

......as n ou maar net daai koeëls teen die selde spoed as die 270 laat hardloop het dan is 'king of 2mile' mos maklik 
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
Hehehe jy moet sien wat maak ñ 450 Rigby met sy rondtes....
Selfs my 404 ook!
Ek laai hulle ook maar so lank as moontlik om beweging te beperk in die magasyn.
Selfs my 404 ook!
Ek laai hulle ook maar so lank as moontlik om beweging te beperk in die magasyn.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Terugskop wat koeël in mag beinvloed
Dankie vir daai Deon.
Dit klink my dan daai krimp wat baas Wout van praat is maar die tegte ding vir kalibers met bietjie raps, of n ou moet iets doen om die terugskop bietjie te tem.
Hmmm...ek's al lankal lus vir n mooi dubbel