Spyker

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Spyker

Post by FrancoisN »

Spyker is n jong man pas van die college af en begin by oom Koos op die plaas werk.
Die eerste oggend begin hulle sommer draad te werk en die oom Koos het die tange in die kombuis vergeet en vra vir spyker om hulle gou te gaan haal.
Toe Spyker in die kombuis kom kry hy oom Koos se twee baie aanvallige dogters besig om koffie te drink en hy s? toe sommer vir hulle dat hulle pa hom gestuur het om hulle gou "reg te sien". Hulle wou hom nie glo nie en hy s? hy kan dit bewys hulle moet net by die venster staan en luister.
Spyker staan by die deur en s? " Oom Koos een of altwee?"
Ook Koos s? "Nee spyker altwee"
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Spyker

Post by PITSMIT »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D briljant skerp kereltjie daar. wonner hoe lank het hy daar gewerk ??? ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Spyker

Post by BLOK »

Klink vir my die man het beter planne as Geno met Beretta se dogter, dalk moet hy n paar tips vang ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Spyker

Post by Lourens »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D Ek het nou lanklaas so lekker gelag!!!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Spyker

Post by Beretta »

Blok
Ja  Blok die oom het seker ook n mooi tang vir die bulle  ;D ;D ;D.Selfde soos wys hom jou kaart as daai bul hom gaan skraap ;D ;D ;D Skerp soos altyd
Beretta
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Spyker

Post by Witpietskiet »

n Man se geld kan opraak, net nie jou planne nie...... :D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Post Reply