Hallo
Na 10 jaar van nie self met die jakkals sukkel, gaan ek weer met jakkals sukkel.
Bie dankie dat ek kan deel wees van die groep en glo en gaan baie dom vrae hê en baie leer om te help met die ou probleem diertjes op die plaas.
Hou ook van vêrderig skiet.
Groete
Nuwe lid uit Boesmanland
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe lid uit Boesmanland
Welkom hier. Ja julle skaap manne het maat altyd probleme met vlekkie. Geniet die kuier hier.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Nuwe lid uit Boesmanland
Baie welkom Hendrik.
Dis n baie lekker forum om deel van te wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis n baie lekker forum om deel van te wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Nuwe lid uit Boesmanland
Welkom Hendrik, die boesmanland is groot, waar is jy gelee?
-
Hendrik Moolman
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jul 06, 2023 2:06 pm
Re: Nuwe lid uit Boesmanland
Dankie manne
Op grens tussen Van Wyskvlei, Kenhardt en Brandvlei distrik. 15km oos van verneukpan soos die kraai vlieg
Op grens tussen Van Wyskvlei, Kenhardt en Brandvlei distrik. 15km oos van verneukpan soos die kraai vlieg
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Nuwe lid uit Boesmanland
Welkom Hendrik. Ek gebore en groot geword. Tusse Prieska en Marydale. Geniet ons forum.