Hout kolf olie?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hout kolf olie?
Ralph
Ek gaan jou eendag as ek jou ontmoet jou goed ge-olie maak en daai resep uit jou uit kry. Wag jy maar net. Net jammer jy bly daar in die boendoes.
Groetnis
Wout

Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hout kolf olie?
Schaftol is iets wat my pa gebruik het vandat ek kan onthou. Ek gebruik dit nou nog op die hout op my gewere. Die reuk doen dit...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hout kolf olie?
Ons moet dalk n trippie maak laat ons somer na sy lope ook kyk en laat ons sien of daai 25 reamer al geland hetWouter Roets wrote: Wed Sep 07, 2022 2:12 pm Ralph
Ek gaan jou eendag as ek jou ontmoet jou goed ge-olie maak en daai resep uit jou uit kry. Wag jy maar net. Net jammer jy bly daar in die boendoes.
Groetnis
Wout
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hout kolf olie?
Stem saam met oafpatrol. Die “hoe” tel soms meer as die “wat”
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Re: Hout kolf olie?
Ek lees die thread nou raak, en wonder oor my .308 se kolf...maak die olies enigeiets met aksies wat gepak is?
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hout kolf olie?
More Quicker
Al my houtkolf gewere se aksies is gepak en ek het nog geen probleem ondervind nie. Dit is nie te se dat sekere olies op van die produkte wat gebruik word om die aksie te pak nie n uitwerking daarop kan he nie. Persoonlik het ek nog nie so iets ondervind of raakgeloop of gelees het nie.
Ek wil verder n vraag vra. Hoekom kan jy nie jou kolf polish of burnish nie? Ek verwys na daai skaapvel pad wat die paneelkloppers gebruik om motorkarre n mooi glans te gee. Ek het dit ook gesien in Forged in Fire waar die manne die hout hefbome n verskriklike mooi glans'gloss gee deur hulle meganies te buff. Hoekom kan dit nie werk vir n houtkolf nie?
Groetnis
Wouter

Jy kan hom polish as jy van die blink hou, my een geweer met n laminate kolf het ek al gepolish met daai wol pad op n boor en turtle wax. Hy blink soos n spiel en lyk nes die Amerikaners se kompetiesie geweer kolwe wat hul so 2K spuit en polish.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hout kolf olie?
Schaftol ekstra dark ruik lekker en werk maklik vir ons luigat kolf olie span
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Hout kolf olie?
Wat van Ballistol op die kolf ook? 'n Geweersmit het dit eendag vir my aanbeveel. Dit het die voordeel dat dit nie taai word en die metaal vlek nie.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hout kolf olie?
Ja Ballistol is fine, dit laat die hout mooi blink maar raak weer dof hoe meer jy hom hanteur. DInk ballistol is basies mineral oil
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hout kolf olie?
Boys
Julle praat nou so oor die lekker reuk van Schaftol. Ons eerste kot was n houtkot wat my Pa-hulle vir my gegee het met die aankoms van ons eerste kind. Ek het daai kot seker n 100 lae Schaftol gesmeer, as dit nie meer is nie. Beide my 2 seuns is tot vandag toe versot op die reuk. Ek smeer ook so elke maand of twee al die hout vertoon rakke en laaie in my instap kluis met n mengsel van Schaftol en roulyn olie. Daar is vir my eenvoudig nie n lekkerder reuk in die wereld nie! Ek kan vir ure in daai kluis sit met n glas whiskey en diep teu'e van daai reuk.
Groetnis
Wouter
Julle praat nou so oor die lekker reuk van Schaftol. Ons eerste kot was n houtkot wat my Pa-hulle vir my gegee het met die aankoms van ons eerste kind. Ek het daai kot seker n 100 lae Schaftol gesmeer, as dit nie meer is nie. Beide my 2 seuns is tot vandag toe versot op die reuk. Ek smeer ook so elke maand of twee al die hout vertoon rakke en laaie in my instap kluis met n mengsel van Schaftol en roulyn olie. Daar is vir my eenvoudig nie n lekkerder reuk in die wereld nie! Ek kan vir ure in daai kluis sit met n glas whiskey en diep teu'e van daai reuk.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hout kolf olie?
Ja daais jou meer senior kluisWouter Roets wrote: Tue Jun 27, 2023 3:26 pm Boys
Julle praat nou so oor die lekker reuk van Schaftol. Ons eerste kot was n houtkot wat my Pa-hulle vir my gegee het met die aankoms van ons eerste kind. Ek het daai kot seker n 100 lae Schaftol gesmeer, as dit nie meer is nie. Beide my 2 seuns is tot vandag toe versot op die reuk. Ek smeer ook so elke maand of twee al die hout vertoon rakke en laaie in my instap kluis met n mengsel van Schaftol en roulyn olie. Daar is vir my eenvoudig nie n lekkerder reuk in die wereld nie! Ek kan vir ure in daai kluis sit met n glas whiskey en diep teu'e van daai reuk.
Groetnis
Wouter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hout kolf olie?
Sover ek weet is daar verskillende olies by Shaftol. Al my gewere in die verlede het vernis op die klowe gehad, my nuutste een se vernis af geskuur en met olie behandel, soos Shaftol. 'n Geweersmid het nou die dag vir my gesê ek moet moet wegbly van die gewone ligte een, as ek nie die donker een wil gebruik dan die goue een. Nou kan ek ook die "geweerparfuum" gebruik.
Mense verwar Truoil met Shaftol. Sover ek weet word Truoil droog bo-op die hout, amper soos vernis, en dit het silikon in. Shaftol trek in en kan daarna weer olie op kry, al is dit vir die reuk.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hout kolf olie?
Ek verkies maar TrueOil. Werk vir my
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Re: Hout kolf olie?
Jis dankie manne, hiers nou so baie insette om te gelees het...
Ek glo nogals as mens n gelamineerde kolf het dat jy hom met so skaapvellietjie kan laat blink.
Ek dink ook as mens nie die kolf "verdrink" in olie nie gaan dit seker n redelikke tydjie vat vir die olie om van buite af deur die hout te kom tot "binne", behalwe dalk bo op die rails.
Dankie vir almal se insae.
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Ek glo nogals as mens n gelamineerde kolf het dat jy hom met so skaapvellietjie kan laat blink.
Ek dink ook as mens nie die kolf "verdrink" in olie nie gaan dit seker n redelikke tydjie vat vir die olie om van buite af deur die hout te kom tot "binne", behalwe dalk bo op die rails.
Dankie vir almal se insae.
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hout kolf olie?
Truoil en Schaftol is 2 heel verskillinde olies, Schaftol kan jy aan smeer soos jou hart begeer en dit gaan niks doen behalwe jou kolf olie gee en donker maak in die donker kleure nie. Truoil is n permanente finish wat jy op sitGiepie wrote: Tue Jun 27, 2023 8:50 pm Sover ek weet is daar verskillende olies by Shaftol. Al my gewere in die verlede het vernis op die klowe gehad, my nuutste een se vernis af geskuur en met olie behandel, soos Shaftol. 'n Geweersmid het nou die dag vir my gesê ek moet moet wegbly van die gewone ligte een, as ek nie die donker een wil gebruik dan die goue een. Nou kan ek ook die "geweerparfuum" gebruik.
Mense verwar Truoil met Shaftol. Sover ek weet word Truoil droog bo-op die hout, amper soos vernis, en dit het silikon in. Shaftol trek in en kan daarna weer olie op kry, al is dit vir die reuk.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hout kolf olie?
So van gelamineerde kolwe gepraat, my een geweer het 'n gelamineerde kolf en het definitief 'n vernis, polyurethane of iets, op. Dit het nou al 'n klompe skrapies deur die jare opgedoen is al bietjie dof. Vir interessantheid het ek nou dag Mr Min op 'n klein deeltjie gesit. Aanvanklik het dit bietjie taaierig gevoel, maar na dit gevryf is was dit droog en mooi blink. Hoe maak mens met so 'n verniste kolf?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hout kolf olie?
Ek het my .22 CBC se iroco-kolf afgeskuur met n lemmetjie en fyn skuurpapier. Dit haal die vernis heeltemal af. Daarna het ek hom met n mengsel uit turpentyn en gaarlynolie gegee. Dit bring die natuurlike kleure uit en is maklik om weer te smeer.Giepie wrote: Wed Jun 28, 2023 4:32 pm So van gelamineerde kolwe gepraat, my een geweer het 'n gelamineerde kolf en het definitief 'n vernis, polyurethane of iets, op. Dit het nou al 'n klompe skrapies deur die jare opgedoen is al bietjie dof. Vir interessantheid het ek nou dag Mr Min op 'n klein deeltjie gesit. Aanvanklik het dit bietjie taaierig gevoel, maar na dit gevryf is was dit droog en mooi blink. Hoe maak mens met so 'n verniste kolf?
Ek weet nie wat so n oliebasis aan die laminaat gaan doen nie! Dit laat dalk die hars of gom oplos, en dan?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hout kolf olie?
Ek soek so pers ene